2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Robbe Street, Fairview Complex 3, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lydia's Accommodation is 'n knus woonstel in 'n kompleks in Mosselbaai, ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n gerieflike en rustige oornagplek.
Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, asook eetgerei en breekware. Gaste geniet gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Die kompleks spog met lieflike see-uitsigte en is gerieflik geleë naby restaurante, winkels, en net 1,5 km vanaf die strand, wat dit die ideale sentrale bestemming maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lydia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Robbe Street, Fairview Complex 3, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Lydia's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Robbe Street, Fairview Complex 3, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang