Lyngrove Wyne & Gastehuis
- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Raithby-Annandale Rd, Raithby, Somerset West, 7129, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lyngrove Wyne & Guesthouse is 'n 5-ster-gastehuis in die hartjie van Stellenbosch se wynlande. Dis die ideale basis vanwaar gaste dié pragtige deel van die land kan verken.
Die gastehuis bied 9 kamers. Van die kamers het lugversorging, 'n telefoon, TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, WiFi, espresso-masjien, yskas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Ander geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, tennisbaan, gelisensieerde kroeg, biljarttafel en wynproe in.
Lyngrove Wyne & Gastehuis is naby aan talle gholfbane, restaurante, wynplase en ook die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Raithby-Annandale Rd, Raithby, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Raithby-Annandale Rd, Raithby, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang