LyonsDen
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 125 Roux Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LyonsDen bied bekoorlike selfsorgwoonstelle op die eienaar se eiendom in Van Riebeeck Park, Worcester. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n rustige en gemaklike tuisbasis soek tydens hul verblyf.
Gaste kan kies tussen 2 eenhede, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, en beskik oor goed toegeruste kombuisies. Vir vermaak sluit elke eenheid 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi in.
Gaste kan ontspan in hul eie privaat buite-sitarea, en veilige parkering op die perseel word voorsien. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, en die Karoo-woestyn Nasionale Botaniese Tuin is slegs 260 m weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 125 Roux Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink LyonsDen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 125 Roux Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang