M & M Flat Arniston
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Galjoen Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
M & M Flat Arniston is 'n gerieflik gemeubileerde oopplan-woonstel vir 2 gaste.
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuisie het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafeltjie geniet. Daar is parkeerplek voor die huisie in die straat.
Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Die erf is omhein en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvanggeleenthede, walviskyk, duik tussen skeepswrakke en vele meer. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 179
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Galjoen Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink M & M Flat Arniston het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Galjoen Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang