+28

Ma belle's Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Bickley Street, Dobson, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ma Belle's Place bied twee selfsorg-tuineenhede op die eienaar se eiendom, net 5 minute se ry vanaf die strand. Geleë in 'n rustige omgewing, geniet die eiendom die gewone dagaktiwiteit van die buurt, terwyl die aande baie stil is.

Die huis beskik oor twee eenhede, wat tot 2 en 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens, en die badkamers is toegerus met 'n stort en toilet.

Elke eenheid se kombuisies is volledig toegerus vir selfsorg, met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en alle nodige eetgerei en breekware.

Bykomende geriewe sluit in 'n TV met toegang tot YouTube, Showmax en Netflix, sowel as WiFi-toegang vir u gerief.

Die eiendom is binne 'n nabye radius van restaurante en wegneemetes, en 'n 8 minute se ry of ongeveer 700 m soos die kraai vlieg na die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sharkirah A
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. The place offered us a chance to just slow down. We appreciated the quietness and tranquility.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Layla H
Saam met vriende
5.0
Peaceful. The room was very cute, with a clean bathroom, kitchen and living room. With safe parking. The environment is safe and peacef...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Sonja T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, dankie. Dit was baie stylvol ingerig, rustig, en die kar was veilig. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Sal beslis aanbeveel.
Nov 2025
Lindri H
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Highly recommend! Definitely the best BnB we've stayed at. It is clean, neat and has everything you need and more, and is extr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Izak P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker met vriendelikheid.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 19 Bickley Street, Dobson, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ma belle's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Bickley Street, Dobson, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3afbcfa8ea87bd7f2f0aa33911ccc008376cb1072f0a13f3c2fa02f666260a75f47cc1ee22b795451dad0a032519ca47c62c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 150 5 1 5 19 Bickley Street Dobson 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.150658208089 18.868046109484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang