Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Oord in Sodwanabaai

Maak 'n Jol

  • Slaapplek vir 304 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Maak 'n Jol is in die hoofstraat van Sodwanabaai, 'n area wat bekendstaan as 'n wêreldklas skubaduik- en visvangbestemming.

Geriewe op die perseel sluit 'n groot kroeg, restaurant, swembad met 'n swembadkroeg, funksiegeriewe en 'n trouvenue in. Let daarop dat die kroeg saans laat oop bly en moontlik raserig kan wees.

Sakpasverblyf is beskikbaar in die vorm van chalets, en suite-kamers, houthuisies en 'n kampterrein. Daar is 4 selfsorgchalets met lugversorging, kombuise en en suite-badkamers. Die en suite-kamers het elkeen 'n ketel. Die houthuisies is baie basies en het toegang tot ablusiegeriewe. Elke kampstaanplek het 'n ingeboude braai-area, asook 'n krag- en waterpunt daar naby.

Gaste kan langs die strand en in die reservaat gaan perdry, of voëlkyk langs die 5 km lange voetslaanroete deur die woud en sandduine. Daar is ook rotspoele waar gaste kan swem.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 81 resensies


Netheid
2.8
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.1
Diens
2.9
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Maak 'n Jol het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 304 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05obEs8kSTaRxWCkCeeo9gDaIuVw39puVtjUDEAd6QKIYqtYlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 81 5 1 4 1 Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.512104 32.656321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang