LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maak 'n Jol | LekkeSlaap
+23

Maak 'n Jol

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 23 resensies vir Maak 'n Jol
Netheid
2.5/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
2.9/5
Aileen K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen K
Saam met vriende

A very welcoming reception and our chalets were neat and tidy.

An overall enjoyable stay, close enough to enjoy the set up but also quiet enough to enjoy your time at the chalet.

Lisa A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa A
Gesin met klein kinders

We had a wonderful time.

We had a wonderful time, the kids thoroughly enjoyed it. The only concern is that there is no management with regards to the speed limit in the camping grounds as I had to moan at a couple of the youngsters speeding in and out that there were kids running around. Other than that we had a wonderful time and the staff and Management are very helpful and friendly. We will go back in the future.

Arnie M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly.

Anzet V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anzet V
Gesin met klein kinders

Maak 'n Jol is goed geleë en het baie potensiaal.

Met aankoms het die woonstel se yskas nie gewerk nie. Ons het die volgende dag eers 'n werkende yskas in woonstel gehad. Toe het die personeel in kombuis by die restaurant middag die krag laat trip. Is die woonstelle sonder krag tot omtrent 20:00 die aand. My man moes hul gaan help om die kragprobleem op te los. Die plek het regtig baie potensiaal, maar word baie swak bestuur, is 'n groot jammerte.

Michelle D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle D
Saam met vriende

Was not the best experience, we had cold showers and dirty bathrooms with broken toilets.

During our stay the staff were striking.

Maak 'n Jol's terugvoer

Good day,

We apologize for the inconvenience that was caused, we have taken your complaint into consideration and solved the issues,
Hope to see you again.

Kind regards.

Maak 'n Jol
Ruan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met vriende

Goeie tyd gehad.

Goed geleë naby die restaurant en swembad. Beveel dit definitief aan vir jonger groepe mense wat nie gepla sal wees met musiek van ander kampeerders nie.

Maak 'n Jol's terugvoer

Good day,

We gratefully thank you for the recommendation,we will definitely work on being more considerate of the campers as well, hope to see you soon, kind regards.

Maak 'n Jol
Shannon S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shannon S
Saam met vriende

Sleg!

Hierdie was by verre die slegste en swakste verblyf waarby ek nog ooit geslaap het. Die dame waarby ons ingeboek het was ongeduldig en onbehulpsaam, dit was ons eerste keer in Sodwanabaai ons het vanaf haar versoek wat alles lekker is om daar te doen haar antwoord aan ons dat sy net daar werk en dat ons die jongmense moet vra. Die badkamers was 'n absolute nagmerrie, ons het 8 aande daar geslaap waarvan ek net 2 aande warm water gehad het. My kêrel in die mans se badkamer het geen warm water gehad nie! Die toiletpapier het die hele plek vol gelê en was glad nie skoon gemaak nie. Elke liewe keer wat ek gestort het, het ek enkel diepte in die water gestaan want die water dreineer nie. Die mansbadkamer het twee toilette, waarvan een verstop was die hele 8 dae wat ons daar was, die ander toilet het nie 'n toilet seat opgehad nie. Daar was geen kontrole by die kuierplek nie, die jongmense wat daar bo gekuier het was nie een dag voor 05:00 daar weg nie. Sal nie Maak 'n Jol vir enige iemand aanbeveel nie, maar Sodwanabaai het glad nie teleurgestel nie!

Maak 'n Jol's terugvoer

Good day, we had to, unfortunately, relieve our office lady of her duties due to such complaints, we apologize for any inconvenience caused on your holiday, we do appreciate our clientele and hope to see you soon.

Maak 'n Jol
Sanita B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sanita B
Saam met vriende

Glad nie tevrede nie.

Ons was in 2015 met vakansie by Maak-'n-Jol en het 'n fantastiese tyd gehad. Ons het gekamp en het geen probleme gehad met die fasiliteite nie. Hierdie Desember het ons hulle kamers bespreek en die plek was glad nie dieselfde nie. Dit was vuil en die bestuur was baie deurmekaar. Ons moes 'n deposito betaal wat ons nou nog nie terug ontvang het nie en elke keer as ons opvolg word daar gesê dit word vandag betaal. Die dreine was geblok en daar het riool in die shower opgestoot, asook deur die pype buite op die gras. Met hierdie tweede besoek, sal ek nie Maak-'n-Jol aan enige iemand voorstel nie. Die plek het baie agteruit gegaan vanaf my vorige besoek.

Byron T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Byron T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not my greatest experience.

Bed sheets were stained, power kept on tripping, we had a tiny bar fridge instead of a proper fridge and freezer. Toilet water kept running.

Tanja B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tanja B
Gesin met tieners

Oord word nie behoorlik onderhou nie (gebreekte krane, warm water probleme, elektrisiteit probleme).

Geen aksie word geneem deur bestuur teen kampers wat tot in die vroeë oggend ure klipharde musiek speel nie. Ons eerste week was aanvaarbaar en ons het rustig gekamp. Die musiek van die kroeg area het ons geensins gepla nie. Die badkamer geriewe is gereeld skoongemaak. Die toestand van die badkamers (krane wat nie werk nie / geskeurde stort gordyne) is nie aanvaarbaar nie. Na Kersfees het ons nuwe kampbure gekry (10+ jong manne en dames). Met hul aankoms het hulle hul musiek kliphard aangesit en dit eers weer 3 uur die oggend afgesit. Dit het elke dag so aangehou. Ons het dit aan bestuur gerapporteer, maar dit het nie gehelp nie. Ons het toe maar besluit om 3 dae vroeër huistoe te kom aangesien ons doodmoeg in die dag was en dit nie meer aangenaam was om daar te kamp nie.

Johan M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was nie toiletpapier, toiletsitplekke of warm water nie.

Druine is verstop, stort in ander mense se vuilgoed. Harde musiek tot 2 uur die oggend. Dronk mense wat deur jou kamp loop en urineer langs jou tent. Sal nooit weer gaan nie.

Anneline M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline M
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Was aangenaam gewees, beste kroegmense ook gewees. Veral Sky en Linton! Was puik, dankie.

Yolanda V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda V
Gesin met klein kinders

Lekker.

Die verblyf was standaard maar daar was kragprobleme en die water was kort-kort koud vir stort. Gekraakte koppies en geroeste vurke by eetgerei was onaangenaam.

Jenny V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie klein maar lekker.

Die swembad is baie lekker en het goeie diens gekry. Het sommer in die swembad by die bar gesit en eet. Die eienaar was baie behulpsaam as ons vir iets gevra het. Hulle speel in die aande lekker musiek by die bar so dit was vir ons lekker. As jy wil kan jy bietjie gaan dans en pool speel. Die kamer was ook nie te bad nie maar ek dink net nie dit werk so lekker as ander mense ook daar slaap nie want die 3 kamers is teenmekaar en jy moet een braaier deel met die ander mense. Die badkamers is nie baie skoon nie. As ons weer sou Sodwana toe gaan sal ons weer daar bly maar sal dan in die groter huis bly wat 'n badkamer het.

Riana P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want a jol, this is the place to be.

The camp sites are small, and not all are accessible for camping trailers. If you have a camping trailer, make sure it is mentioned before you make a booking. The camp sites are very close together and there is not really privacy. Maak 'n Jol is famous for its bar, and therefore there are always loud students in and out until midnight. We almost had a drunk student drive through our campsite. Showers can be maintained better, however was always clean. If you want a quiet getaway, this is not the place. However if you're up for a jol, I would definitely recommend this place.

Lizelle B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle B

Gemaklik - word nie aanbeveel vir mense wat 4 tot 5-ster gewoond is nie.

Die kamers is gemaklik. Daar was net nie 'n yskas in ons eenheid soos wat die advertensie gesê het nie. Die dreine van die storte was ook verstop gewees, maar siende dat dit Desember was, kan mens seker verstaan. Nadat ons gekla het, was dit ook nie reggemaak nie.

Dwayne T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dwayne T
Saam met vriende

Verblyf was aanvaarbaar vir prys.

Swembad/kroegarea is die lokale uithangplek van meeste wat by Sodwana is. Die kos en die drank is buitensporig duur. Dit is en was duurder as meeste toprestaurante in die area wat ons besoek het.

Natasha L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Gesin met tieners

Heerlik.

Die mense is baie vriendelik, die swembad is skoon, die badkamers word elke dag goed skoongemaak. Lieflik, sal weer gaan en dit hoog aanbeveel. Nie vir die rustige stil mense nie.

David M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David M
Saam met vriende

Rusteloos. Elke nag dronkenskap, harde musiek en mense wat enige tyd van die nag lag en hard praat.

Waarde vir geld, goeie kampplekke, swak ablusie met warm water wat kom en gaan. Geraas elke nag.

Santie H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Santie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie happy nie mors van geld

Dit is 'n vuil plek en baie geraas. Storte en toilette is vieslik. Sal dit vir niemand aanbeveel nie. Swembad stink verskriklik.

Yolandi V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe vir kampgronde wat vreeslik ongelyk is, was verblyf oor algemeen baie lekker!

Ons vakansie by Maak 'n Jol was regtig lekker! Het dit geniet. Sal dit beslis aan beveel vir ander!

Martie N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Martie N
Saam met vriende

Geen rus of ontspanningstyd vakansie.

Harde musiek vanaf kroeg/swembadarea van vroegdag tot lank na middernag. Geen respek of genade vir kampers, mens kan nie met jou vriende gesels of rus/slaap nie, dis dieselfde aanhoudende musiek oor en oor. Hek word ook nie toegemaak soos gesê word nie, mens voel glad nie veilig nie al is daar wag in die aand. Hy verstaan mens ook nie.

Ruhann D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ruhann D

Teleurstelling.

Plek lyk glad nie soos op die foto’s nie. Verwaarloos, vuil en onnet. Ontvangs was nie vreeslik verwelkomend nie. Inteendeel ons het in die reën daar aan gekom en die dame wat ons in geboek het het heeltyd gekla dat sy ons in die reën na ons slaap plek toe moes vat. Ons was so teleurgesteld in die plek dat ons die volgende oggend by 'n ander plek ingeboek het (amazing). Ons het nooit verwag of gevra om gerefund te word nie en dit so aanvaar. Ons wou net ons breakage terug hê maar André die eienaar wou aanvanklik nie eers dit vir ons terug gee nie. Hulle het eventually. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05obEs8kSTaRxWCkCeeo9gDaIuVw39puVtjUDEAd6QKIYqtYlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R260  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 3 1 Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.512104 32.656321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!