+86

Mabalingwe Elephant Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 287 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Pieter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Was vir seker die moeite werd, sal dit vir enige iemand aanbeveel. Wow! Lanklaas sulke goeie diens gekry. Yolanda van Elephant Lodge het elke dag boodskap gestuur om te hoor of alles reg is en of daar iets is waarmee sy kan help. Lank terug ook daar gebly en die diens was toe nie so goed nie, sal vir seker weer daar gaan kuier. Niks was vir haar te veel moeite nie, van die korrespondensie by incheck tot met vertrek was alles great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Was heerlik! Fantasties! Mooi, netjies en skoon. Plekkie is pragtig oorgedoen met alles wat jou gemaklik laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ongelooflik. Wow. Ja, dit was 'n ongelooflike ervaring. Beslis 'n 12 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gemaklik, stylvol en baie sentraal. Dit was ons eerste keer in Mabalingwe. Ons was aangenaam verras. Elephant Lodge is super sentraal en perfek vir ñ wegbreek. Alles wat jy nodig het was in die eenheid. Beveel hulle graag aan, met verblyf vir oud en jonk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die diere op die perseel is baie mak, dit was awesome! Het baie geniet, sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loreth L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Dit was regtig waarde vir geld. Baie mooi plek en ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simeon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongelooflik lekker. Baie lekker gebly! Ongelooflike mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Gerieflik, uitstekende ligging, waarde vir geld maak dit 'n heerlike kuier! Dit was heerlik. Yolanda het my heeltyd op hoogte gehou van belangrike info. Prys was sakpas, akkommodasie was perfek en waarde vir geld! Sal die verblyf by Mabalingwe Elephant Lodge vir enige iemand aanbeveel. Die opsie om met my eie voertuig wild te besigtig was baie gerieflik met addisionele opsie om wildritte te bespreek. Sal enige tyd teruggaan soontoe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Terdee geniet en sal hoog aanbeveel. Was absoluut 'n goeie verblyf keuse. Plek is iets besonders. Buiten netheid, gerief en gemak, was die binneshuis se dekor ook iets uitsonderlik. Diere buite eenheid, groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absolutely mind blowing! My husband and I had a fantastic stay at Elephant Lodge 260B. We would recommend this unit to anyone who wants to enjoy nature and have a romantic stay to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 322

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d656ee472257e29718c93ea26a7eb16c54077631616acc99bc2a548307ae64e181d5f9068ed0d59d9e9f91418bd63f52bd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 287 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516, Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.822157740712 28.062489263907
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang