+86

Mabalingwe Elephant Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 275 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Danny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absolutely mind blowing! My husband and I had a fantastic stay at Elephant Lodge 260B. We would recommend this unit to anyone who wants to enjoy nature and have a romantic stay to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Die verblyf was skoon en netjies. Die verblyf was skoon en netjies. Goed geleë naby 'n restaurant. Eenheid is nuut oorgedoen. Die braai boma is veral lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal beslis vinnig weer gaan. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Highly recommended. We really enjoyed our stay. The lodge is well positioned in the reserve and close to amenities, and we enjoyed the layout of the unit. It is ideally suited for two people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, mooi en rustig. Personeel uiters vriendelik en bekwaam. Het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maruschke F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Awesome. Beide ek en my verloofde het die naweek by Mabalingwe in Elephant Lodge so geniet. Dit is beslis die perfekte plek vir wanneer jy net 'n wegbreuk nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claire B
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Good. Good. There were issues with the unit i.e. a leak in the ceiling, faulty door locks, etc., but Yolanda was dealing with them. No storage space for dry food posed a bit of a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Lekker wegbreek naby Pretoria. Baie lekker, jammer die weer was sleg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustige omgewing. Was heerlik! Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik uitgerus. Baie lekker gekuier en die mak diere geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 303

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d656ee472257e29718c93ea26a7eb16c54077631616acc99bc2a548307ae64e181d5f9068ed0d59d9e9f91418bd63f52bd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 275 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516, Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.822157740712 28.062489263907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang