+28

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Danielle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Amazing. Absolutely beautiful experience. Amazing host. Didn't even hear the storm happening. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Perfectly good. I would definitely go there again. The stay was amazing. Value for money too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Hi Denika, thank you for your review on Mabel View, we look forward to your next visit.

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker plekkie heerlik gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Dankie Carol vir jou terugvoer, bly julle het die kuier geniet en dat die kinders ook lekker hier by ons vertoef. Mabel View probeer altyd die kids se kuiers so aangenaam moontlik hou. Sien julle gou weer. Vriendelike groete, Liza

Tessy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absolutely amazing. The host was super friendly. The stay felt like a home away from home. The place was very clean and neat, also fully equipped with everything you might need. Would definitely book again. If you want to book, don't think twice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Heerlike ruim, skoon en netjiese lushof. Die gasvrou het na ons bespreking onmiddellik gekontak met baie goeie inligting oor die ligging en meer inligting oor die verblyf. Sy het ook 24 uur met ons in kontak gekom en was baie behulpsaam met ons aankoms. Die plek is ruim en skoon. Goed geleë en maklik om op die N1 te kan kom. Beslis 'n heerlike privaat plek om vir langer as 'n dag te vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Hi Ina, baie dankie vir jou terugvoer oor jou ervaring by Mabel View. Ek is bly julle het die kuier geniet en dankie vir die mooi resensie. Mabel View sien uit na jul volgende kuier.

Lenhard J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die huiseienaars was baie aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Hi Lenhard, baie dankie vir jou terugvoer en bly julle het die kuier geniet. Glo ons sien julle vir volgende kuier in Bellville.

Sumá L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Mabel View is ʼn lekker, gemaklike en mooi plekkie om by te bly. Ons het so lekker gebly by Mabel View, dit is pragtig. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Dankie Sumá vir jou terugvoer, Mabel View het julle kuier ook baie geniet en sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete, Liza

Salma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Volgende keer bly ek weer daar. Gasvrou uitstekend. Dis my blyplek in die vervolg as ek weer Kaap toe gaan. Baie nice plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Baie dankie, Salma, vir jou terugvoer. Mabel View waardeer altyd hul gaste se ondervinding met hulle kuier weg van die huis. Glo ons sien julle weer baie gou. Vriendelike groete, Liza

Stefanie N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2026

Netjies en gerieflik. Die eenheid was netjies en prakties ingerig. Ons double cab bakkie het nie in die veilige parkearea ingepas nie en moes egter buite op straat parkeer word. Dit sal help as hierdie inligting vooraf gedeel word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liza
Mabel View
Beste Stefanie, dankie vir jou terugvoer, die parkering is beter vir sedan voertuie, ons het al egter gaste met dubbel kajuit bakkies wat inpas kon akkommodeer. Mabel View het egter die ekstra myl geloop vir kameras en alarm vir buite parkering en ons het nog nooit ‘n voorval met skade aan gaste se voertuig beleef nie. Ongelukkig weet ons nie altyd met watter tipe voertuie ons gaste inboek nie, maar sal ook nota op beskrywing toepas. Baie dankie, Mabel View waardeer elke gas se terugvoer en maak werk aan enige veranderinge waar moontlik. Ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete.

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties, skoon, netjies en veilig. Het baie lekker gebly. Eenheid was mooi skoon en baie gerieflik. Liza, die gasvrou, is fantasties en baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief terugkom na Liza by Mabel View. Liza gaan regtig uit om haar gaste welkom te laat tuis voel in haar plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Baie dankie Sonja vir jou terugvoer, bly julle het die kuier geniet. Ons het ook julle besoek geniet en die skoon agterlaat van Mabel View. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Liza

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 650
20 % AF
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
20 % AF
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
20 % AF
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 5)
Bespreek

77 Mabel Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fda714ba8bea78e050647354c773fbc59869fd0f50d98f380d8254a17107d5621719464e7108cdec8421248310fdfad2e4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag, vir 5 mense 33 5 1 5 77 Mabel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893435583922 18.638199386508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang