- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Springbok Road, Vryburg, 8601, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Mag Mar Gastehuis bied B&B-verblyf in 'n veilige en stil deel van Vryburg. Dis net 2 km vanaf restaurante en wegneem-eetplekke soos Ocean Basket, Spur, Wimpy, Steers, Nandos, Debonairs en Domino's Pizza.
By Mag Mar Gastehuis kan jy verseker wees van 'n goeie nagrus in gemaklike 2 m lange koningingrootte-beddens. Daar is 4 kamers wat koningingrootte-beddens en enkelbeddens het, en 4 kamers wat net koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort. Een van die kamers het 'n volledige en suite-badakmer met 'n stort, en 'n bad.
Geriewe in elke kamers sluit breekware, eetgerei, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n lessenaar, lugversorging, DStv en WiFi in. 'n Kontinentale ontbyt word in jou kamer voorgesit en is ingesluit by die tariewe. Maaltye kan op aanvraag en teen ekstra kostes voorsien word. Elke kamer het 'n stoepie waar jy lekker kan ontspan ná 'n lang dag.
Onderdak-parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 27 Springbok Road, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Mag Mar Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Springbok Road, Vryburg, 8601, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang