Mag Mar Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mag Mar Gastehuis bied B&B-verblyf in 'n veilige en stil deel van Vryburg. Dis net 2 km vanaf restaurante en wegneem-eetplekke soos Ocean Basket, Spur, Wimpy, Steers, Nandos, Debonairs en Domino's Pizza. 'n Pick n Pay is net 1,5 km hiervandaan en Sentra en 'n privaat hospitaal is stapafstand.

By Mag Mar Gastehuis kan jy verseker wees van 'n goeie nagrus in gemaklike 2 m lange koningingrootte-beddens. Daar is 4 kamers wat koningingrootte-beddens en enkelbeddens het, en 4 kamers wat net koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort. Een van die kamers het 'n volledige en suite-badakmer met 'n stort, en 'n bad.

Geriewe in elke kamers sluit breekware, eetgerei, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n lessenaar, lugversorging, DStv en WiFi in. 'n Kontinentale ontbyt word in jou kamer voorgesit en is ingesluit by die tariewe. Maaltye kan op aanvraag en teen ekstra kostes voorsien word. Elke kamer het 'n stoepie waar jy lekker kan ontspan ná 'n lang dag.

Onderdak-parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mag Mar Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za