Magical Mouille Views
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die trendy Mouille Point, is Magical Mouille Views 'n selfsorgwoonstel met asemrowende see-uitsigte, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Mouille Point-strand, Metropolitan Gholfklub en die V&A Waterfront almal binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 33 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang