Maglovir
14 gaste
7 slaapkamers
7 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - 1 Charmaine Close, De Tijger, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Maglovir is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van De Tijger in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende, aangesien hierdie eiendom bederf word met 'n aanloklike swembad.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 14 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 7 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 5 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte bed het, nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamer bevat 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, en die derde badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n sonnige patio met 'n onderdak-eetarea, braaigeriewe en 'n aanloklike swembad vir gaste om op daardie somersdae te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Robby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Charmaine Close, De Tijger, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Maglovir het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Charmaine Close, De Tijger, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang