Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy De Tijger besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Tijger.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Tijger akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Tijger Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Tijger Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, De Tijger

iNkosi EcoLodge is 'n pragtige, ruim huis met sy kenmerkende grasdak is gebou om 'n skitterende blou swembad langs 'n klein voël-bewarea. Dit skep werklik 'n rustige atmosfeer vir jou verblyf in Kaapstad. Daar i...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
B&B in Plattekloof, De Tijger

De Tijger Lodge bied B&B in De Tijger, Kaapstad. Dié lodge is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Ons 7 kamers is individueel versier en elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enke...


Akkommodasie binne 10 km vanaf De Tijger

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Elsabees is sentraal geleë en bied gesellige verblyf naby die N1-snelweg in Parow-Noord. Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 mense. Al die eenhede is smaakvol gemeubileer en sluit 'n slaapkamer met 'n ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Waikiki Villa is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dit is ideaal vir 'n vakansie of 'n sakereis omdat dit so sentraal geleë is met maklike toegang tot al die hoofpaaie wat na die middestad, d...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

In Our Garden is in Parow-Noord, wat in die noordelike voorstede van Kaapstad, aan die voet van die Tygerbergheuwels is, met maklike toegang tot die N1 om besienswaardighede maklik te bereik. Die huis bied slaapple...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Avondale, Wes-Kaap

Tranquility bied selfsorgverblyf in Avondale, Kaapstad. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaaparea en 'n privaat badkamer. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, 'n yskas en koffie- en teem...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Bella's Selfsorg is in die noordelike voorstede van Kaapstad, in Parow geleë. Let asb. daarop dat daar trappe is wat na die instansie lei. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Upstairs Selfsorg Akkomodasie is sentraal in Parow-Noord se bodorp geleë en bied maklike toegang tot die N1. Dit is slegs 20 minute se ry vanaf die lughawe en 3 km vanaf Panorama Medikliniek. Louis Leipoldt-, Karl ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Avondale, Wes-Kaap

Beaucap is in Avondale Parowen geleë en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Dis naby winkels en restaurante en Kaapstad Internasionale Lughawe is 8,6 km weg. Die V&A Waterfront, Stellenbosch en Franschhoek is ook ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Parow North Self Catering Units bied selfsorg-akkommodasie in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Ons bied akkommodasie in 2 woonstelle wat elk 2 slaapkamers het. Elke slaapkamer het DStv en gratis WiFi. Albei ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za