Maglovir
11 gaste
6 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - 1 Charmaine Close, De Tijger, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Maglovir is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van De Tijger in die noordelike voorstede van Kaapstad en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende aangesien dit 'n swembad het.
Dié verblyf bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamer het 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad en die derde badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is is daar 'n stoep met 'n onderdak-eetarea, braaigeriewe en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Robby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Charmaine Close, De Tijger, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Maglovir het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Charmaine Close, De Tijger, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang