Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnificent Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die stoepmeubels se kussings moet in kamer 1 se kas gesit word.
Die wagwoord vir die WiFi is op die yskas.
Die skakel vir die jacuzzi is op die elektriese bord in die motorhuis.
Die verteenwoordigers maak gebruik van 'n eerlikheidsisteem wanneer dit kom by items wat gebreek of beskadig word. 'n Fooi of 'n nuwe item sal waardeer word. Indien iets breek, plaas die geld in die kas waar die item was.
Die uitkloktyd is 10:00 en daar moet streng hierby gehou word.
Indien jy op 'n Saterdag hier bly, sal iemand tuinmaak en grassny tussen 10:00 en 11:00. Die verteenwoordigers vra om verskoning vir enige ongerief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magnifica-laan 32, Kleinbron Landgoed, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7504d6f495f41ee1cdc6e25aac70eeb44afbc9a1291db34100db6830c10796aceefd0eb2dc1c70c4bcd0fe9448509ca01d53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 32 Magnifica Avenue Kleinbron Estate 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.851145309506 18.692169428836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem