- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Welkom by Magrieta's Manor House - n pragtige, ruim huis geskep vir lekker slaap, rus en ware ontspanning.
Die huis beskik oor drie gerieflike slaapkamers met lugverkoeling. Daar is twee badkamers beskikbaar.
Gaste kan saamkuier in die gesellige eetkamer en gebruik maak van die goed toegeruste kombuis met yskas, mikrogolfoond en koffie-en teemaakgeriewe.
Die huis bied ook n binne-braai en buite-braaigeriewe, perfek vir ontspanne kuier aande.
Buite wag n pragtige tuin, met n gemaklike sitarea waar gaste kan ontspan.
Veilige parkering is ook beskikbaar
Magrieta's Manor House is die ideale keuse vir mense wat hou van stilte, gemak en n huislike atmosfeer - n plek waar jy werklik kan afskakel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lizemaré Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 21 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Magrieta's Manor House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang