Mahanaim

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tracey J
1 nag
5.0
Nov 2025

Salig vir die siel . Ek het my bly terdee geniet. Alles wat nodig is, was in die kamer en die stoepie met stoele en tafel en pragtige tuin reg op die golfbaan was 'n groot bederf! Dis so rustig daar, net wat die siel nodig het vanuit die "rat race" wat ons leef .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigette E
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Peaceful, calm, very safe. Clean, modern and super comfy beds! Johan and Gerdia were wonderful hosts, very welcoming and friendly. I was travelling on my own and felt very safe. The estate itself is lovely and I was allowed to use all the amenities. The room had everything I needed, was very clean and had spacious cupboards too. Will definitely recommend Mahanaim!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl C
1 nag
5.0
Okt 2025

Exceptional. The place was exceptionally beautiful. However, it could do with some practical adjustments like a dustbin. We had to travel back home with our rubbish. Other than that, it was a 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mahanaim
Hi, appreciate your good words. However, there is always a small rubbish bin next to the toilet. Outside, there is a municipal rubbish bin where your vehicle was parked. Regards.

Louis T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Good stay. Perfect. We came through to run the West Coast Marathon and I was pleasantly surprised that the end was within walking distance. Beautiful with the bokkies walking everywhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip S
1 nag
4.8
Jan 2025

Baie rustig en stil. 100% aanbeveel. Ruim, alles wat nodig is. Veilig. Sentraal. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Aangename mense, gemaklik gebly en stil. Dankie, sal enige tyd weer daar bly. Perfek vir wat ons wou gehad het, op die golfbaan, springbokkies heeldag wat wei, baie stil en perfek vir basis om heeldag rond te ry in die dorp en area, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mahanaim
Baie dankie, jy word hoog waardeer en julle is altyd weer welkom!

Brandon N
1 nag
5.0
Des 2024

Great location and value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirstin M
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Netjies, bekostigbaar, vriendelike diens. Baie mooi en netjiese plek. Die tuin, die omgewing. Johan is baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gebly en sal definitief weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lieflike skoon en ruim verblyf met uitsigte oor die golfbaan. Lieflike verblyf in Langebaan. Johan was 'n fantastiese gasheer. Akkommodasie was baie gerieflik en ons het veral die pragtige tuin en uitsigte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mahanaim
Baie dankie Johannes, waardeer gaste soos jy (en julle)! Groete Johan

Leana T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vlugtig maar vir seker die moeite werd. Vir seker, dit was skoon en netjies met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 691 Morsvalla Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac526d59e67fb4458aa82628d784c76cb3497c2f8bccce06850f346395994b7a15d70762ec7c8f572d42caa9c596b2e18187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 691 Morsvalla Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.082386965912 18.054401075529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang