+31
Selfsorg in Linkside

Main on Hill

7 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 102 Hill Street, Mosselbay, 5600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Main on Hill is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis met 'n see-uitsig op die eienaar se perseel. Dit is in die hartjie van Mosselbaai geleë en die ideale opsie vir gaste wat die Tuinroete wil verken.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n driestapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste het toegang tot hul eie balkon met sitplek en 'n braai-area.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tertius E
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte ligging en waarde vir geld. Ek gee nie sommer reviews nie, maar die plek is perfek. Ek waardeer dit vir seker en sal dit hoogs aanbeveel.
Okt 2025
Roné S
Gesin met tieners
5.0
Absolutely breathtaking! Absolutely breathtaking! Enjoyed every moment. From the sunrise over the ocean to the lazy braai while the kid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Siyanelisa M
Gesin met klein kinders
4.8
The stay was very nice. The stay was amazing. The place looked exactly like it did in the photos. The view was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Leandri C
Gesin met klein kinders
4.2
Ontspannend en gerieflik. Ons het heerlik daar gebly. Ek sal net gaste aanraai om nie hulle yskas goed saam te bring nie, want die yskas het geen plek...
Sien meer
Okt 2025
Eugene V
Gesin met tieners
4.2
Wonderlik. Ons het baie lekker gebly. Ruim en goed geleë met 'n fantastiese uitsig.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

LeeAnn Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 56

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 102 Hill Street, Mosselbay, 5600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Main on Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

102 Hill Street, Mosselbay, 5600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad342bf018bd145d8d0233e17823d8590455dd04a69e16dc17e9695d4b98fd4786ed841982b9dcbc3e4ecab8db82a3df0cf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 102 Hill Street Mosselbay 5600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185022 22.143366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang