Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malaika Guest Farm

Wildsplaas
Die Stoortjie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Stoortjie het 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yslas. mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV. Buite is daar 'n lapa waar gaste kan sit en ontspan en die sonsondergang geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n Skoonmaakfooi word per dag gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Hoofhuis is geskik vir 8 gaste en 1 kind en het 2 slaapkamers en 1 badkamer op die boonste verdieping en 2 slaapkamers en 1 badkamer op die grondverdieping. Die slaapkamers op die grondverdieping het elk 2 driekwartbeddens en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Een van die slaapkamers op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind en die tweede slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens. Die badkamer op dié verdieping het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met DStv en lugversorging. Buite is daar 'n lapa met 'n kroeg, ingeboude braai en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal Kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n Skoonmaakfooi word per dag gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanweg, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7566f725e69f3c57e33f67ebe50968caca2dd136578b75764e5886b887b8bb1a9a5f8754190b565f4c50b5f671c1a3a3dc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense Uitspan Road Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.341358243963 27.572500545187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem