6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Malmok is 'n stylvolle kothuis met slaapplek vir 6 gaste en is net 60 m vanaf Paternoster se strand aan die Weskus geleë is. Hierdie openbare strand kan baie besig en raserig raak oor die vakansietyd.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander 2 elkeen met 2 enkelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die ander 2 slaapkamers 'n badkamer deel met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Malmok beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, elektriese stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamerarea spog met 'n kaggel, 'n TV met die DStv-Stay-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Beurtrkag nie nie 'n probleem nie, want Malmok het 'n omsetter en 'n gasstoof.
Buite op die patio kan gaste lieflike uitsigte geniet en van die braaigeriewe gebruik maak. Daar is ook parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1941
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Malmok het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang