Manasse Manor
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Manasse Manor is in Malmesbury, Wes-Kaap geleë, en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf; wat 'n geleentheid bied om te ontspan en te herlaai.
Die gastehuis bied 4 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met OpenView kanale of slim TV modem.
Ons bied gratis WiFi-geriewe, gemaklike beddens, privaat en-suite-badkamers asook koffie- en-teemaakgeriewe. Ontbyt, aandetes en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Die trap is toegerus met 'n elektriese beweegstoel vir diegene wat sukkel om te loop. Twee klein, goed toegeruste kombuisies is ook beskikbaar vir gesamentlike gebruik van gaste.
Buite het die eiendom 'n pragtige tuin wat perfek is om die son te geniet. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Manasse Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang