+26

Manasse Manor

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Manasse Manor is in Malmesbury, Wes-Kaap geleë, en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf; wat 'n geleentheid bied om te ontspan en te herlaai.

Die gastehuis bied 4 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met OpenView kanale of slim TV modem.
Ons bied gratis WiFi-geriewe, gemaklike beddens, privaat en-suite-badkamers asook koffie- en-teemaakgeriewe. Ontbyt, aandetes en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Die trap is toegerus met 'n elektriese beweegstoel vir diegene wat sukkel om te loop. Twee klein, goed toegeruste kombuisies is ook beskikbaar vir gesamentlike gebruik van gaste.

Buite het die eiendom 'n tuin met groot bome en sitplek in die koelte. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek. Kamers word een keer per week gediens. Vir korter verblyf word vewag dat gaste hule eie kamers netjies sal hou. Gedeelde, algemene ruimtes word wel gediens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alice H
5.0
Vriendelike diens. Baie netjies en veilig. Ek het lekker gebly.
Nov 2025
Jacone S
5.0
Vreeslik lekker! Baie vriendelik, gemaklik en gasvry. Mens voel baie tuis!
Apr 2025
Tamara M
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Ons het baie lekker geslaap. Hulle is gasvry en baie vriendelik. Sal hulle beslis aanbeveel.
Mei 2024
Nici W
4.2
Lovely hosts, good value for money. Very good central location. I wasn't aware that there was no room cleaning available, but I am a si...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manasse Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b4aa3916ba2a8f66c2082af4fda7a53c064cf28a858087cc68164a0e107cf6fb9c8e8c02e93b1d7b90cfb37a5c54cac2eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 Bergzicht Street Malmesbsury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4604644 18.7235994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang