+55

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cornelius M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wow! Ongetwyfeld die beste waar ons nog gebly het. Sal enige tyd teruggaan. Liana is 'n uitstekende gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Familietyd op sy beste. Manatoka is nou een van ons gunsteling verblyfplekkies. Eenheid 4 het 'n binnebraai met sitarea waar almal lekker saam kon kuier. Die TV en kombuisarea is apart, so die kinders kon eenkant van die ouers kuier. Die huis is in 'n stil straat waar die kinders kon fietsry en frisbee gooi. Die huis is sentraal geleë vanaf die strand en koffiewinkel. Ons sien reeds uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Feels like a home away from home. We have been staying at Manatoka for the past couple of years as my daughter always has to go to Saldanha Bay for the annual gymnastics competition held there. We absolutely love Jacobsbaai and staying at Manatoka. The accommodation is beautifully appointed and comfortable with everything one might need, as well as some special little touches and spoils.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Value for money, home away from home. Really amazing value for money, close to the ocean (quick walk away), with beautiful views and a very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige naweek by uitstekende gasvrou. Uitstekende gasvrou en pragtige verblyf. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig & pragtige dekor, fyn details wat jou laat tuis voel. N juweel aan die weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julio S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Die eenheid is bitter netjies, modern, skoon en groot. Bitter lekker gebly in 'n bitter mooi eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize Athol S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Lovely and beautifully decorated rooms, the small touches make one feel at home. A lovely stay with attention to detail. I loved the beautifully decorated rooms, with all the little welcoming gifts. From the time we arrived, we were warmly welcomed by Liana to later in the evening we received a follow-up message to check if we arrived safely home. A quiet little seaside town with amazing sunsets. We will definitely go back in a heartbeat and highly recommend Manatoka for any type of stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect, prachtig en voor herhaling vatbaar. Perfecte accommodatie, superlieve gastvrouw. Gezellig rustig en mooi dorpje vlakbij de zee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Manus Van Schalkwyk Crescent, Jacobs Bay, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7815c4b3b332e26a3a559dfc5eeee72ffe71c5a7b67e414cd04f4b482c87593bf48cfce40608dc8763d09733fa35e0d40d60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 12 Manus Van Schalkwyk Crescent Jacobs Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970392499511 17.88980662991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang