Mandela Rhodes Place Two Bedroom Superior Apartment
20 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Burg and Wale Street, Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mandela Rhodes Place Two Bedroom Superior Apartment is in die hartjie van Kaapstad se kulturele kwartier geleë en herdefinieer ruim en kontemporêre leefareas. In die nabyheid is daar talle ontspanningsopsies waar gaste kan ontmoet, inkopies doen, ontspan, eet en 'n magdom sake- en kulturele landmerke kan verken.
Hierdie ruim woonstelle beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n oopplan volledig toegeruste kombuis, eetkamer en leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die woonstel bied ook 'n etenstafel en 'n gerieflike sitarea met 'n TV.
Die woonstelle bied 'n gemeenskaplike swembad op die dak, draadlose internet en onderdakparkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Mandela Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Burg and Wale Street, Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Mandela Rhodes Place Two Bedroom Superior Apartment het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Burg and Wale Street, Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang