+103

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 725 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jimmy M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Great. It was great! We arrived late, but were still assisted and professionally.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie netjiese en rustige verblyf. Het al 'n paar keer by hulle oornag en die diens is altyd tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie aangenaam. Ja, 'lekker' soos altyd. Terugkomplek as jy eers daar gebly het. Kayla daar om ons te ontvang en al die nodige belangrike inligting te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekend. Baie mooi skoon en netjies. Het alles wat jy nodig het vir oornag stop. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis Potgieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal altyd Mangos kies as ek in Bwes oorbly. Baie aangename verblyf met alles wat jy nodig het tot jou beskikking. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
5.0
Apr 2026

Sal beslis weer hier oornag. Kamers smaakvol gemeubileer. Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Uitstekende waarde vir geld! Michelle-Storm was 'n uitstekende gasvrou. Die eenheid is baie modern. Ons sal definitief weer daar oorslaap wanneer ons oppad is Kaap toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekke. Baie lekker gebly - gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Geriewe baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beautiful. Pragtige plek en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlik gebly, vriendelike diens. Ons het baie lekker hier gebly, die kamers was baie skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle-Storm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 725

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e817f07a52cb3cdf8bfe76318c3e6ec3288b9d9f1406324f2ae3992f61cb26ab2e5435464cc46ef922daf3ad0924a37fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 725 5 1 5 11 Breitenbach Street Ou Hospitaalheuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358530448752 22.593005597591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang