LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Mango's | LekkeSlaap
+66

@ Mango's

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 161 resensies vir @ Mango's
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helene F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis wat ons al besoek het.

Baie skoon en neetjies, met behoorlike waterdruk. Baie vriendelike diens.

Zelda V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met vriende

Vriendelike diens - pragtige huis.

Pragtige huis en vriendelike diens.

Leon V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Rus vir jou siel!

'n Veilige hawe, rustige omgewing, vriendelike en gasvrye hosts, pragtige, ruim woonstelletjie, skoon en goed toegerus. Aircon was 'n bonus!

Frans S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Gesin met klein kinders

Absoluut die geld werd.

Kraakvars linne, ordentlike matrasse, stylvolle dekor. Absoluut netjies, ehoorlik toegerus, rustige buurt, maklik toegangbaar. Daar is veilige parkeerplek en vriendelike ontvangs - sielerus na 'n lang pad. Beveel dit hoogs aan!

Maryna D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Gesin met klein kinders

Rustig en netjies.

Ons het die verblyf so geniet en baie lekker gerus.

Lize T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize T

Ongelooflik.

Een van die resensies wat ek gelees het, voor ons bespreek het, het gesê: dis te goed om waar te wees. En so waar! Ek en my ma het 'n tweeslaapkamereenheid bespreek omdat ons bietjie spasie wou hê. Ons was aangenaam verras met wat ons by Mango's gekry het. Die eenheid was toe so ruim dat ons besluit het om eerder net in een kamer te slaap. Alles is goed ingerig en silwerskoon! Sonder twyfel sal ons weer by Mango's oorslaap as ons weer deur Beaufort-Wes ry.

Loren S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren S
Gesin met klein kinders

Comfortable, value for money accommodation.

We overnighted at Mango's on a 3 day trip from Durban to Cape Town. The accommodation was comfortable and homely and, most importantly for us, safe as we had lots of valuables in our vehicles. We were made to feel at home and received good recommendations for dinner and breakfast. Thank you, Irma.

Michelle T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay - perfect for a couple, great service!

Wonderfully quaint, beautifully decorated, open-plan studio-spacious kitchen area with a sheltered outdoor area with parking and a great shower to top it off!

Jaco K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Enkelreisiger

Lekker rus na ’n lang dag.

Baie goeie waarde vir jou geld, vriendelike mense met 5 ster geriewe. Kan dit beslis aanbeveel.

Vimbai M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vimbai M
Besigheidsreis

Amazing!

Everything was as stated. Host is really nice. Enjoyed being at Mango's.

Riaan B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Regtig waarde vir jou geld, vriendelike mense, lekker op jou eie, gevoel of dit ons eie erf en huis is.

Louis H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Enkelreisiger

Baie netjiese plek!

Netjiese kamer. Sal aanbeveel dat die kraan in die badkamer makliker toeganklik moet wees vir die gebruik van die ketel. Puik uitleg in die kamer en baie netjies.

Stefni B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, veilig en gasvry.

Sal verseker weer daar oorslaap!

Anna-marie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld vir oornag.

Netjiese fasiliteit. Geen probleme ondervind nie.

Tania C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Na 'n lang 10 ure se reis was ons aangenaam verras met 'n netjies loon plekkie wat nie net 'n slaapkamer was nie maar 'n ingerigte woonstelletjie met alles wat mens kan nodig kry om iets te ete aanmekaar te slaan. Dis privaat en het selfs braaigeriewe. Sal dit absoluut aanbeveel.

Ulricke E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulricke E
Gesin met klein kinders

Heerlike, luukse kamers wat silwerskoon is! Baie, baie goeie oornag!

Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Gesinsvriendelik, veiling en baie goeie waarde vir geld!

Christelle S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, ons sal definitief weer daar oorslaap. Baie dankie

Vriendelike ontvangs, mooi en moderne kamer, lekker beddens. Ons het dit baie geniet.

Jana J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat. Waarde vir geld. Pragtig!

Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het!

Miles G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miles G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super, super, super

Mango’s is te hoed om waar te wees

Adele D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele D
Gesin met klein kinders

Ruim en rustig.

Heerlik gebly in die Karoo.

Zelda B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met vriende

Heerlik

Baie dankie dit was heerlik

Edmeri P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmeri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en Netjies! Tuis gevoel!

Ons was moeg gery en kon dadelik skoene uitskop by @Mango’s!

Michelle P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

Baie luuks!

Baie vriendelik ontvang. Beddegoed is spierwit en kraakvars, huis is baie goed toegerus en jy voel sommer dadelik tuis! Ons sal definitief terug wees!

Annelie V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gesellig.

Die beddegoed is spierwit, kraakvars en goeie kwaliteit matras en kussings om op te slaap. Heerlik warm met die elektriese kombers en bo-oor die bed se duvet ook snoesige kombers. Goed toegeruste kombuis met alle benodigdhede. Gesellige ingeboude braai.

Adriaan E - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan E
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie netjies. Ons het baie welkom gevoel en alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid.

Cindey J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol.

Baie dankie dat ons in so 'n pragtige netjiese stylvolle plek kon bly. Alles was silwerskoon en dit was net baie lekker. Sal vir seker weer daar bly en dit baie sterk aanbeveel vir enige iemand om daar te bly.

Marnelle R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en gemaklike plek.

Die kamer was netjies, pragtig gemeubileerd en gemaklik. Alles wat mens nodig het om oor te slaap. Die bed was gemaklik en ons het heerlik geslaap. Die badkamergeriewe was skoon en ons kon 'n heerlike stort neem voor ons die pad weer aandurf.

Frank W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank W
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing stay.

Nice friendly reception and good facilities.

Salome V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Enkelreisiger

Veilig en baie skoon en netjies.

Rustige omgewing met geen lawaai of onplesierigheid nie.

Anton S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Silwerskoon. Goed ingerig.

Pragtige ruim oornagplek. Baie mooi skoon en gerieflik. Vriendelike gasvrou. Goed ingerig en die bed slaap baie lekker. It feels like home.

Retha D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en waarde vir geld.

Sal beslis weer hier bly.

Helmien E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien E
Gesin met klein kinders

Baie netjiese ruim verblyf.

Plek is silwerskoon en baie ruim. Die vars melk en beskuit was 'n welkome verassing toe ons moeg daar aankom. Eienaar baie vriendelik en ons het so tuis gevoel. Baie veilig. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Cornelia C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie, baie netjiese plek en baie veilig, het lekker daar gebly.

Ronel L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully furnished apartment with very comfortable bed and furniture. The kitchenette is well equipped.

Well worth while to stay here.

Bryce A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryce A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Lovely stay over, very well looked after house and very affordable. Home was tidy and spacious and would highly recommend to others.

Charl P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P

Lekker gewees.

Baie netjies en skoon, met al die nodige geriewe om lekker te oornag.

Amelia B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met vriende

Ons sal dit beslis aanbeveel!

Die eenheid is ruim, netjies en skoon, baie gerieflik en smaakvol versier. Die kombuisie is verbasend goed toegerus. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Niel H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi gerieflik en gemaklik.

Dit was regtig lekker, mense was baie vriendelik met ontvangs. Dis regtig 'n baie netjiese en gerieflike plek.

Izak B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvry.

Baie dankie vir julle reëlings en gasvryheid. Die gastehuis is modern en baie netjies. Perfek om te oornag. Ons sal weer daar kom bly.

Wilma V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle skenk aandag aan die klein dingetjies!

Diens was ongelooflik! Een van die mooiste kamers waarin ek nog gebly het! Beskuit, ys, regte melk, sagste kussings en beddegoed. Baie stil. Mooiste dekor! Ek sal vir seker weer en weer teruggaan!

Helén S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helén S

Baie gerieflike en pragtige oornagplekkie.

Pragtige, skoon en netjiese plekkie met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou.

Whellan D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Whellan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Baie netjies, volledig toegerus, sal beslis weer oornag by @ Mango's.

Marinda B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyfplek baie geniet.

Pragtige en velige verblyfplek.

Wian V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf in 'n netjies en smaakvol gemeubileerde eenheid.

Netjies en smaakvol gemeubileerde eenheid met alles wat jy benodig om jou verblyf gerieflik te maak.

Doreen V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skoon en netjies.

Was baie mooi, netjies, skoon en gemaklik.

Alta H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf, soos altyd.

Ons het weereens baie lekker gebly, dankie. 'n Verdere pluspunt is die winkelsentrum 900 meter vanaf @Mango's, wat verseker dat die gewoel van die hoofstraat vermy word.

Rumelda M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rumelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelik ontvang deur gasvrou en heer. Baie skoon en netjies. Uitstekende dekor. Ons het baie tuis gevoel. Dit is 'n baie huislike gevoel. Sal aanbeveel om daar te gaan bly. Sal definitief weer daar gaan bly.

Chris D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Veilig, netjies en goed toegerus.

Vriendelike ontvangs in 'n stil deel van die dorp. Alles was netjies en skoon asook goed toegerus. Goeie waarde vir geld volgens my.

Liz V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage is beautifully decorated and comfortable. The bathroom is very large and makes a good dressing room with heated lamps.

The main room is a little cramped and I don't like the idea of a fire so near to furniture.

Liani T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani T
Enkelreisiger

Dis 'n pragtige plekkie wat ongelooflik goed ingerig is.

'n Pragtige plekkie wat ongelooflik goed ingerig is.

Cindy B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy B
Gesin met klein kinders

Vriendelike en voldoende oornagverblyf.

Sien sterre.

Annatjie M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike diens.

Irma, het ons baie vriendelik en gasvry ontvang. Baie netjiese en pragtige plekkie wat ek definitief sal aanbeveel vir enige reisiger. Ek sal baie beslis weer daar tuisgaan. Heerlik daar gebly.

Elize S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag-blyplek.

Perfekte oornag-blyplek. Vriendelik ontvang. Genoeg parkeerplek vir ons boswa ook.

Jacqueline V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Gesin met tieners

Rustig, klem op detail - nét die plek om oor te slaap.

Irma, baie dankie vir alles. Ons het regtig baie lekker by jou gebly. Ek is mal oor jou kunswerke! Ons het goed gerus en die omgewing was doodstil. Gevoel of ons terug is op die plaas!

Corrie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Ons is vriendelik ontvang. Pragtige toegeruste plekkie om te oornag. Stil buurt.

Sharon V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is baie netjies en skoon.

Sal enige tyd dit aan mense aanbeveel.

Elizabeth L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth L

Wonderlike en netjiese plekkie.

Ons is baie vriendelik ontvang en het deurgaans uitstekende diens geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Elandre B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre B
Enkelreisiger

Heerlik.

Vriendelike ontvangs. Lieflike plek, ruim en netjies!

Corne E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne E
Gesin met tieners

Dis goed ingerig en ons het baie tuis gevoel.

Die woonstel het alles wat ons nodig gehad het. Irma was baie vriendelik en ons het van die begin af lekker tuis gevoel.

John R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient and comfortable.

See stars.

Elaine K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Enkelreisiger

Baie gemaklik en rustig.

Skoon en mooi leefarea. Die tuin is ook mooi versorg. Baie lekker plek om te bly.

Ian G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gebly.

Baie gerieflik en veilig ons het sit baie geniet.

Lester S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lester S
Gesin met tieners

Very comfortable, clean and fantastic hospitality.

@Mango's is a perfect stopover or longer stay option. It's in the garden of the main house, but privacy is well respected and assured. Irma is a fantastic, welcoming hostess and will ensure that everything is up to scratch. The accommodation is of very high quality and scrupulously clean. There was nothing lacking and we had a fantastic stay.

Amelia N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia N
Gesin met klein kinders

Fantasies.

Baie lekker gebly, dankie!

Amanda F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight stay in a clean and attractive cottage.

Irma is a friendly and helpful hostess. My husband and I had a comfortable and enjoyable overnight stay.

Danie K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, rustige area.

Skoon, netjies, vriendelik, rustig, baie gerieflik.

Heidi S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Gemaklik gerieflik en bekostigbaar.

Ons het vroeg aand in Beaufort-Wes aangekom en kon maklik Mango's opspoor. Daarna was die inboekproses heel vinnig en eenvoudig. Die kamer was pynlik netjies en pragtig versier. Dit was soos 'n huis weg van die huis af. Baie dankie.

Nadia H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Gesin met klein kinders

Lekker gerus, baie mooi plekkie!

It was a great short stop-over. Very friendly hosts, and very accommodating.

Ineke V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Die eenheid was skoon en netjies.

Andre B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir 'n oornag.

Ons sal hierdie plekkie regtig aanbeveel. Skoon en netjies en die elektriese komberse was 'n absolute wenner op 'n baie koue nag.

Pd C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pd C
Gesin met tieners

Baie goed.

Skoon, netjies en goed toegerus.

Jp B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B
Gesin met klein kinders

Perfekte rusplek teen baie goeie waarde vir geld.

@ Mango's was 'n wonderlike plekkie om oor te bly tydens ons twee dae oorstaan op Beaufort-Wes. Alles was netjies en skoon en daar is veral klem op die klein goedjies wat die verblyf meer gerieflik gemaak het. @ Mango's is goed ingerig as 'n kort verblyfopsie of selfs 'n oornagplekkie tydens 'n lang rit. Baie dankie, ons het ons paar dae in die Karoo baie geniet.

Renier P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P
Gesin met tieners

Juweel in die Wes-Kaap

Heerlik warm oornag in 'n stil buurt van Beaufort-Wes. Kan dit aanbeveel.

Phoebe C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoebe C
Enkelreisiger

Baie lekker! Pragtige, ruim plek.

Dankie vir goeie diens. Tops.

Richard S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, veilige verblyf in 'n gesins-vriendelike omgewing.

Ons het twee keer daar oornag met agt dae tussen in - 1 aand op pad Gauteng toe en omdat ons daarvan gehou het, het ons weer daar gebly op pad terug Kaapstad toe. Skoon en gemaklik eenheid apart van die hoofhuis met alles wat jy benodig vir kort verblyf met veilige parkeerplek. Verwelkomende vriendelike gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, secure accommodation in a friendly family setting.

We stayed over twice, 8 days apart, on the way to Gauteng and because we liked it, again on the way back to Cape Town. Clean and comfortable separate unit from the main house with everything you could want for a short stay including secure parking. Welcoming, friendly hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kobus B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Baie lekker gebly by @Mango's, wens ons was bietjie langer daar.

Ons was baie vriendelik ontvang en die plekkie is so mooi en netjies. Dit is lekker stil en ons het goed uitgerus voor ons verder moes reis Kaap toe.

Leon G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie goed en vriendelik ontvangs. Huis baie skoon en netjies. Binne braai en buite, wat meer wil jy hê. Rustig, veilig, mooi tuin. Dit voel of jy by die huis is. Sal altyd teruggaan.

Jeanine H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjiese verblyf. Irma is die pefekte gasvrou.

@ Mango's is pragtig toegerus. Yskas was bietjie steurend langs die beddens in die woonvertrek. Sou dalk minder pla in die klein kombuis gedeelte agter die kombuis-blad. Sou ook voorstel dat 'n afskorting opgerig word by die stoep van die eenheid om meer privaatheid vir gaste te bied.

@ Mango's's terugvoer

Hi Jeanine
Baie dankie vir jou opbouende kritiek. Ons verwelkom enige voorstelle om verblyf by ons, 'n aangename ervaring te maak.
Groete, Irma.

@ Mango's
Willie En Beulah D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Willie En Beulah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf en gedeeltelik aanvaarbaar.

Bespreek vir een nag verblyf vooruit. Betaal weke vooruit en ontvang bevestiging dadelik met betaling vooruit. Met aankoms word dan weggewys na 'n ander perseel, nie vooruit ingelig. Rede vir wegwysing: "Het 'n meer produktiewe aanbod ontvang wat nog nie bevestig is nie, maar wat ook nie van die hand gewys kan word nie." Een nag verblyf dus gekanselleer en vooruitbetaling met aankoms terugbetaal. Baie onprofessioneel en nie aanvaarbaar nie.

@ Mango's's terugvoer

Beste Willie En Beulah,

Net om enige misverstand uit die weg te ruim, wil ek graag noem dat ons julle nie op aankoms weggewys het soos genoem is in die resensie nie.

Julle het vir 2 aande bespreek wat 2 weke uitmekaar geskeduleer was. Op jul aankoms die eerste aand, het ek julle baie vriendelik gevra of dit vir julle 'n probleem sal wees as ek alternatiewe verblyf vir die 2de aand, waarvan ek die verskil aan kostes sal opbetaal, vir julle kan reël. Ek het dit ook baie duidelik gemaak dat as dit vir julle 'n probleem sal wees, kan ons die bespreking hou net soos wat dit is. Ek sou dit ten volle verstaan het as julle eenvoudig gesê het dit pas julle nie.

@ Mango's
Benita D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benita D
Gesin met tieners

Ideale oorslaapplek.

Vriendelik ontvangs, kamers mooi en skoon. Still en rustige omgewing.

Estelle B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met vriende

Rustig en skoon.

Irma se oornagplek is skoon met alles wat 'n mens benodig. Ons het heerlik gerus en 'n vleisie gebraai onder die boom. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Dankie Irma, sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Cherizé D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherizé D
Saam met vriende

Pragtig.

Baie goed en mooi! Sal dit vir seker aanbeveel!

Olga V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V
Gesin met klein kinders

Perfek! Ongelooflik mooi en veilig!

Dis 'n pragtige plekkie met alles wat mens nodig het! Gasvry, mooi en netjies.

Carla C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Mango's is 'n vreeslike oulike oorslaapplek wat ek vir seker sal aanbeveel. Alles was mooi skoon en netjies. Ons het ook baie veilig gevoel! Irma was baie vriendelik en behulpsaam. My enigste voorstel sal WiFi wees vir gaste, ons wat werk en e-posse moet doen, sal baie daarby baat.

Stephan V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie "halfweg"-verblyf.

Ons het heerlik gebly, alles was skoon en netjies en die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Jeanne K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K
Enkelreisiger

Mango's is my plek.

Het al by meer as een geleentheid hier tuisgegaan en sal beslis weer. Uitstekende waarde vir geld. Wat jy sien is wat jy kry, en nog meer. Smaakvol, keurig en silwerskoon. Sien jul binnekort weer.

Petra V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon en bied alles wat 'n mens nodig het.

Ons was hartlik ontvang deur Irma. Alles was smaakvol en netjies. Was bederf met botteltjies water, koffie, tee, vars melk en beskuit in die kamer alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid is. Daar is egter net lugreëling in die slaapkamer en omdat dit verskriklik warm was was die waaiers in die leefarea nie voldoende nie. Die plekkie sal eksie-perfeksie wees as daar lugreëling in die leefarea ook was. Ons sal definitief @Mangoes by al ons familie en vriende aanbeveel.

@ Mango's's terugvoer

Hi Petra
Baie dankie vir julle terugvoering! Ons is bly om te rapporteer dat ons nou ook n lekker groot lugversorger in die leefarea geinstalleer het. Hoop om jul weer by ons te verwelkom!
Groete Irma

@ Mango's
Erica V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Ons het baie welkom gevoel en die gasheer was baie vriendelik.

Cobi H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobi H

Uitstekend!

Baie netjies en skoon. Heerlike blyplekkie. 'n Ware oase!

Sandra F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Gesin met klein kinders

Huislike, rustige en ontspannende verblyf.

Mango's het ons aangenaam verras. Ons het lekker gebly. Irma was baie gaaf. Ons is ook verras met hoe groot Beaufort-Wes is, geen idee gehad van daardie kant van die dorp nie.

Raynor V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynor V
Saam met vriende

Baie gemaklik en aangenaam!

Ons het baie lekker gebly. Die kamers was skoon en mooi. Baie dankie!

Leonie M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en netjiese, ruim verblyf.

Irma is baie vriendelik. Die eenheid is ruim en baie netjies.

Lambertus D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambertus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en goeie waarde.

Eienaars was baie vriendelike en behulpsaam met aankoms. Verder is kamers baie netjies gevind. Daar is genoeg water.

Anje A - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Dit was fantasties. So skoon, netjies en wonderlik! Beveel dit enige dag vir almal aan!

Francois D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Skoon en netjiese plek! Gasvrye en vriendelike eienaar. Binne en buitebraai. Lyk presies soos die foto's. Waarde vir geld. Lekker gebly, dankie Irma.

Pieter M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

My man is lank, die dubbelbed is effe kort, en hy het sy voet teen die voetstuk gestamp.

@ Mango's's terugvoer

Beste Pieter,

Ek is baie bly om te rapporteer dat ons 'n nuwe bed met geen voetstuk in @Mango's het!

@ Mango's
Leah D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is quiet and clean.

Good place to stay, even for long.

Johannes D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike gasvrou en uitstekende verblyfplek.

Ons is gulhartig deur Irma ontvang en het 'n verfrissende nagrus in 'n luxurious verblyf geniet. Word definitief sterk aanbeveel.

Gert B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na lang ure op die pad was dit die beste plekkie om heerlik te ontspan en 'n rustige nagrus te kon hê.

Was regtig baie beïndruk met Mango's. Was hoflik en vriendelik ontvang. Plekkie was netjies met koffie en beskuit wat op ons gewag het. Sal beslis weer van Mango's gebruik maak en beveel die oornagplek ten sterkste aan.

Christa S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusting en stil.

Oulike plek, vriendelike mense en honde.

Maritza B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n aangename oorblyplek, sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand.

Marius D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik.

My man het hulle al tevore gebruik en sal elke keer hulle gebruik. Vriendelike mense wat jou so tuis laat voel jy voel soos ou vriende. Die akkommodasie is beautiful, skoon en netjies, warm en snoesig so in die middel van winter. Sal definitief die aanbeveel vir enige iemand wat 'n stop over doen in beautiful Beaufort-Wes!

Chris P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Gesin met tieners

Netjiese en skoon eenheid met alle geriewe.

Skoon eenheid met alle geriewe vir selfsorg. Ruim en waarde vir geld. Sal teruggaan.

Lizanne O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Heerlik gebly. Eienaars baie gasvry en kamers is pragtig. Die aandag tot detail het ons sommer baie bederf laat voel.

Rene S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon plekkie - binnebraai was 'n wenner! Sal definitief aanbeveel!

LekkeSlaap personeel - baie professioneel. Hul diens is puik.

Kobie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Wonderlikste, warmste en vriendelikste down to earth gasvrou. Lag heeltyd.

Elmien S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien S
Gesin met klein kinders

Gasvry, netjies en skoon.

Sien sterre.

Alta H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluuut uitstekend!

Die akkommodasie by @Mango's is puik en voldoen aan enige denkbare behoefte. Daar was heerlike beskuit met vars melk in die yskas, en selfs gebottelde water vir ons twee. Die gasvryheid van ons gasvrou was merkwaardig, en sy het ons selfs via sms gewaarsku om versigtig te wees op die stoepie nadat dit gerëen het terwyl ons gaan eet het. Daar is werklik geen moeite ontsien om ons gerief te verseker nie, baie dankie!

Paul G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul G
Gesin met tieners

Mooi skoon en vriendelike gashere.

Klein goed wat kan verbeter, soos die klep in toilet wat nie reg toemaak nie en dit drup aanhoudend. Sitkamer-deel het geen venster wat kan oopmaak nie, net 'n skuifdeur sonder 'n veiligheidshek, so jy wil hom nie in die aand ooplos nie.

@ Mango's's terugvoer

Baie dankie vir jul voorstelle. Ons sal defintief daarna kyk. Ons waardeer enige opbouende kritiek.
Vriendelike groete
Irma

@ Mango's
Paula S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning ná die lang rit.

Sien sterre.

Mike S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Fantastiese oornag-eenheid. Sal beslis weer oorbly en aanbeveel aan ander.

Monica V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang, heerlik geslaap!

Die kamers was netjies, alles wat 'n mens van 'n selfsorg verwag was daar! Die beddens slaap heerlik en die gasvrou en haar man het ons dadelik laat tuis voel. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Elmarie D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, stil en rustig, netjies en skoon, vriendelike ontvangs.

Sien die sterre. Het vir 'n tweede keer oornag, sal altyd gebruik maak van @ Mango's gastehuis.

Johan V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Enkelreisiger

Baie stil en weg van hoofstraat se geraas sonder om ver van die hoofroete te wees.

Lekker stil en gerieflike kamer vir goeie nagrus vir die langpadreisiger. Ek was weliswaar alleen maar 4 mense sal gerieflik daar kan oornag. Aan te beveel!

Willem B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Irma was vriendelik en alles was gereed en aangenaam ingerig vir ons.

Sien sterre.

Clemens S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clemens S

Great plek.

Baie oulike plek. Perfek vir 'n gesin van 4. Baie netjies met 'n aircon, televisie met vol DStv en nice badkamer. Voldoende veiligheidshek en goeie opset as jy die volgende dag vroeg in die pad wil val.

Ian P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Baie netjiese gastehuis wat goed toegerus is met alles wat jy nodig het. Vriendelike en effektiewe diens - sal verseker weer by @Mango's oorbly en word aanbeveel!

Amanda Desere M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Desere M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en stylvol.

Verblyf was skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar aangaan. Waarde vir geld en regtig die moeite werd.

Brian D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies met 'n baie vriendelik en goeie verwelkoming.

Verblyf baie geniet en net die regte plekkie vir 'n lang rit. Sal Mango's met graagte weer gebruik en aanraai.

Leonie C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en skoon verblyf.

Ons het baie lekker oorgebly. Irma het ons baie vriendelik ontvang. Julle plekkie is baie skoon en gerieflik. Ons het die twee honde ook geniet. Baie dankie, ons sal beslis weer daar oorbly.

Okkie B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Okkie B
Gesin met klein kinders

Lekker.

Sien ster-gradering.

Gert M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Uitstekende akkommodasie. Gasvrye ontvangs en sal dit met graagte aanbeveel!

Christa F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F
Gesin met tieners

Absolutely friendly and warm welcome very late in the night. Thanks Irma!

Irma, the owner, was very friendly, although it was very late at night! The place is very clean and has a lovely interior! Best 'karringmelk beskuit', lovely!

Andre W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld