+103

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 698 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lizette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik, netjies, skoon, ekonomies en veilig. Verblyf was aangenaam. Eenheid was gerieflik ingerig, netjies en skoon. Omgewing was rustig en veilig. Die prys was bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netjiese ruim kamers, skoon en gerieflik. Altyd lekker by Mango's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
1 nag
5.0
Feb 2026

Alles perfek. Alles was perfek, baie mooi en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obakeng Andrew T
1 nag
5.0
Feb 2026

Comfortable. My stay was restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker, gerieflik, ons kom weer! Gasvry, skoon, goed ingerigte verblyf plekkie. Gerieflik! Ozonated water word waardeer, dankie vir alle ligting beskikbaar m.b.t. winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Puik. Baie lekker gebly na 'n lang dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker, gemaklik en rustig. Dit was 'n goeie pitstop gewees. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het vir ons overnight stay. Die waterdruk was goed en die bed was hemels. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great place to stay. Great value, very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Lovely units. Lovely units. Thankful for the aircon. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag
5.0
Jan 2026

Perfek. Gerieflik. Veilig. 10/10. Mango's is die perfekte oorslaapplek. Dit is baie gerieflik. Die beddens slaap baie lekker. Alles was perfek. Die dekor is pragtig. Daar is veilige parkering agter die hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle-Storm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 698

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e817f07a52cb3cdf8bfe76318c3e6ec3288b9d9f1406324f2ae3992f61cb26ab2e5435464cc46ef922daf3ad0924a37fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 698 5 1 5 11 Breitenbach Street Ou Hospitaalheuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358530448752 22.593005597591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang