+103
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

@ Mango's is in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaaroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Karoo Nasionale Park, Dr. Chris Barnard Museum en die Spinwiel Antique Shop and Village Museum. Dit is die ideale wegbreekplek weg van die bedrywige stadslewe.

Verblyf word gebied in 9 eenhede. Daar is 8 eenhede met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl een eenheid 'n badkamer met 'n stort en bad, en sy eie privaat ingang het.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en ’n braai-area in. Daar is 'n rugsteunstelsel wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag sal aanhou. Slegs die muurproppe sal nie werk nie.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, voëlkyk, wildritte, begeleide staptoere en swem in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 690 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lorraine V
Besigheidsreis
5.0
Lovely units. Lovely units. Thankful for the aircon. Enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Karen D
5.0
Perfek. Gerieflik. Veilig. 10/10. Mango's is die perfekte oorslaapplek. Dit is baie gerieflik. Die beddens slaap baie lekker. Alles was perfek. Die de...
Sien meer
Jan 2026
Juanita F
Saam met vriende
5.0
Simply AMAZING! It was simply amazing. Kyla was a real gem who accommodated us with all our needs. Will definitely book his place again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Margaret S
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Baie lekker, plekke baie mooi en netjies.
Jan 2026
Britney R
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig, gemaklik. @Mangos is altyd 'n wenner as dit kom by verblyf in Beaufort! Sal aanhou daar bespreek as ons daar deurry.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle-Storm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 690

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Mango's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e817f07a52cb3cdf8bfe76318c3e6ec3288b9d9f1406324f2ae3992f61cb26ab2e5435464cc46ef922daf3ad0924a37fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 690 5 1 5 11 Breitenbach Street Ou Hospitaalheuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358530448752 22.593005597591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang