+18
Selfsorg in Century City

Manhattan 1003

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.7
Philip G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2026

Gemaklike verblyf met alles wat ons benodig het. Baie netjies en skoon. toegerus met alles wat ons benodig het vir ons tyd. veilige onderdak parkering in die woonstelblok se parkade. Besonderse uitsig van tafelberg uit beide slaapkamers en vanaf die buite stoep. Letterlik n klipgooi van Canal walk af. Die padjie om te stap is bietjie donker in die aand wat mens minder veilig laat voel het. Ek sou nie graag die pad in die donker aanpak met pakkies nie - maar daar is tans n nuwe voetbrug in aanbou wat n direkte goed beligte roete sal verskaf en hierdie probleem sal oplos. Die Twee restaurante beskikbaar in woonstel blok self, en n bekende koffie winkel reg langsaan sorg dat jy ook nie na donker hoef uit te beweeg nie. Baie goed gelee vir maklike toegang tot enige plek van die stad. enigste voorstelle aan verhuurder: 1) Indien moontlik, sal n ekstra "skuifslot" of ekstra sekuriteit op die voordeur goed wees om die veiligheid te verbeter. 2) ons kon nie die "remotes" van die lugversorgers opspoor nie, dit sal goed wees om dit teen die muur op te sit naby die lugskakelaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Dit was lekker. Verblyf was aangenaam en het voldoen aan vereistes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host Agents
Manhattan 1003
Thank you for your feedback, Schalk! We’re glad to hear your stay was pleasant and met your requirements. We’d be happy to welcome you back anytime!

Bev C
Lang verblyf Besigheidsreis
2.6
Des 2023

Appalling, terrible, bad. Refer to my emails of complaint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Agents Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 811

Op LekkeSlaap 17 jaar

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek

207 Esplanade Road, Manhattan 1003, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d9c5b5ec08736abeaf9b30c1260a28799abb2a1dd00e30c42ceb11cb19d019867a6677a711f70576ff25f8d254763c2dd3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 3 5 1 4 207 Esplanade Road Manhattan 1003 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.890474818695 18.510929084191
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang