6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Kingswood Manor, Kingswood Estate, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Manor One | Kingswood Estate is in Kingswood Golf Estate in George, 'n stad langs die skilderagtige Tuinroete geleë. Dit is die perfekte bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Indien gaste dit so verkies, kan die beddens saamgeskuif word om koninggrootte-beddens te vorm.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Gaste kan 'n ete op die onderdakstoep geniet. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 59
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Kingswood Manor, Kingswood Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Manor One | Kingswood Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Kingswood Manor, Kingswood Estate, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang