+13
Selfsorg in Koo Valley

Manos Farm Stay - Haven Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

My en my vrou se huweliksherdenking. Baie romanties en pragtig. Heerlike naweek wegbreek. Kon ordentlik 'af switch'. Awesome geriewe, en uitstekende eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Salige wegbreek en stilraak in die Karoo. Haven Cottage by Manos Farm stay was alles waaroor ek gedroom het en meer. Elke behoefte is aangespreek met die uitset asook met die kombuisitems beskikbaar. Oorgenoeg spasie om nie verveeld te raak nie, daar is 3 kuierareas met aparte stoele. Die vuurbad was een van die beste wat ons nog beleef het, lekker diep en prakties met die kraan byderhand. Die buite stort is ook iets anders en was heerlik om dit te gebruik. Daar is ook 'n pragtige voetpaadjie om die natuurskoon te geniet. En moenie vergeet om by Oom Koos se padstal te stop nie, dis 'n juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ontspanning vir die siel. Baie veilig, rustig, mooi en privaat met mooi natuur uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riccardo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend. Baie lekker en ontspannend. Die atmosfeer is so rustig in vergelyking met die stadslewe. As stilte en rustigheid is wat jy soek, besoek Manos Farm Stay - Haven Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Harmonious. Comfortable, convenient, quiet. Everything you need. I will definitely recommend and will be back myself ASAP.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roald A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

5 ster. Een van ons beste plekke waar ons was. Die plekkie is wat jy soek, die rustigheid is wonderlik en baie privaat. Lekker droë vuurmaak hout. Die warm bad is 100%, die binne- en buite-stort met lieflike bad, 'n mens kan nie vir enigiets meer vra nie. Dit is eenvoudig 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte wegbreuk. Ek en my vrou het al by baie plekke gebly, en die een is sonder twyfel die beste! Ons het elke oomblik so baie geniet, van die pragtige views, na die privaatheid, na die hot tub en al die vuurmaak. Dit was perfek. Die diens was ook briljant. Was baie goeie waarde vir geld, sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Manos - ons sien jou gou weer. Ons het 'n heerlike kuier gehad by Manos Cottage en het die vreedsaamheid terdeë geniet. Die ingeslote hout was ook baie welkom! Pragtige plekkie en kan 'n besoek ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 700
10 % AF
R 1 700 R 1 530
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 700
10 % AF
R 1 700 R 1 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 700
10 % AF
R 1 700 R 1 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R318 Koo Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc98ff8486a6f4a82d1528bb88473db036e229713ca2036c28f46ec496c9bb46a9d678b6040b8f86d76a363ebdea71243b29a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 R318 Koo Valley Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.655876479485 19.836781218387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang