2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R318 Koo Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Manos Farm Stay - Haven Cottage bied selfsorgverblyf in die pragtige Koovallei tussen Montagu en die N1.
Hierdie ruim kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met asemrowende uitsigte toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n TV en kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n onderdakstoep met 'n binnebraai en 'n houtvuurwarmbad. Daar is ook 'n buitestort en vuurput. Gratis vuurmaakhout word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeanne-Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R318 Koo Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Manos Farm Stay - Haven Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R318 Koo Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang