Mansfield Private Reserve
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mansfield Game Reserve, Off the R67, 7 km outside Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mansfield Privaatreservaat, 8 km vanaf Port Alfred geleë, is 'n klein privaat reservaat wat selfsorgverblyf bied. Vlaktewild bewoon die Oos-Kaapse bosveld, en die inheemse Aloe groei in oorvloed op die plaas.
Daar is beide binne- en buiteverblyfopsies by Mansfield. Die oorspronklike plaashuis het 'n volledig toegeruste kombuis, kan tot 8 gaste slaap en beskik oor 'n privaat swembad en braai. Die kleiner kothuis kan tot 4 gaste slaap. Die kothuis maak oop na 'n patio met braai, wat oor die bosveld uitkyk. Eagle's Nest Cabin bied 'n heeltemal af-die-netwerk-ervaring. Die kombuisie is toegerus met 'n klein gasstoof en yskas. Beligting is battery-aangedrewe en paraffien-aangedrewe. Warm water na die stort word opgewek deur 'n houtgestookte donkie-waterverwarmer. Buiteverblyf sluit kampeerplekke in.
Daar is gemeenskaplike piekniek- en braaiplekke, 'n speelarea vir kinders en 'n swembad. Ander aktiwiteite sluit in begeleide natuurwandelings, onbegeleide wildritte, stap, voëlkyk en visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Tanja Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 117
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Mansfield Game Reserve, Off the R67, 7 km outside Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Mansfield Private Reserve het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mansfield Game Reserve, Off the R67, 7 km outside Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang