Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Selfsorg in Langebaan

Maponto House

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Schrywerhoek Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Maponto House beslaan die onderste vlak van die eienaar se woning in die veilige Waterfront-kompleks in Langebaan. Dit is geleë op die strandfront en spog met pragtige uitsigte oor die strandmeer. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gesellige wegbreek langs die Weskus.

Hierdie vakansie-eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n hysbak in die eenheid vir maklike toegang.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n groot binnebraai-area, yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n eetkamertafel met kroegstoele en strek tot by die leefarea wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel. Gratis WiFi is ook beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Die eiendom het sonkrag en 'n omsetterstelsel in geval van beurtkrag.

Die skuifdeure maak oop na die patio waar gaste die pragtige see-uitsigte kan geniet of 'n entjie langs die promenade kan stap en in die see kan swem.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Schrywerhoek Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maponto House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Toeganklike toilethandvatsel
Inrolstort
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

16 Schrywerhoek Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8877cca472141ba55ba8247f1187bd59de6a3ec04c36174568cedbaa375173d93232dad9fc7fc8fa6d4daea606c692b8017e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 16 Schrywerhoek Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.062188336188 18.041461336462
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang