+62

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carlene B
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Gunsteling rusplekkie. Dit is nie my eerste keer by Maragslapie nie, sal verseker ook nie my laaste keer wees nie. Dit is beslis my gunsteling plekkie om te gaan afskakel. Dit het 'n pragtige uitsig van die see op die balkon, heerlike plekkie om te braai, kombuis is goed toegerus. Die bed is baie gemaklik, heerlike warm komberse vir koue aande. Daar is DSTV en Wifi, alhoewel ek die natuur se pragtige voëltjie sang van die balkon af die meeste geniet het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caro-Lynne V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Hemel op aarde! Kos vir die siel. Ek gaan beslis weer terug! Die verblyf & ligging is wonderlik. Skoon & netjies, baie behulpsame & vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-mari M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker by die see. Ons het heerlik gebly! Die kamer kyk op die see uit. Jy kan in die bed lê en die see sien, en met die vensters oop hoor jy die see en ruik die vars seelug. Die braaikamer het net so 'n mooi see-uitsig. Daar is regtig alles wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir jul goeie resensie, ten spyte van die duif wat deur die skoorsteen gekom het en die braai-area bemors het!

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rus en vrede! Wat 'n awesome plek. Dankie vir 'n great naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir 'n kort, maar kragtige resensie! Mense soos julle is altyd welkom.

Debbie B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Exceptional! From the moment my booking was confirmed, the host was in constant contact. She was incredibly helpful, friendly, and assisted with everything I needed. I truly appreciated her thoughtfulness; the small details, like the rusks and chocolates, made me feel so welcome. The peace and tranquility of this place are truly magical. I especially loved spending time on the rooftop, just sitting back and soaking in the view. The morning and afternoon walks along the beach were another highlight of my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, gaste soos jy is altyd welkom!

Tereza P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Baie lekker gebly. Meer as waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir baie goeie resensie! Bly gaste kon bietjie rus en wegkom van besige en gejaagde lewe!

Elma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Rustig, natuur, veilig. Ons het baie lekker gebly vir die naweek. Die see-uitsig is lieflik. Verskeie bokkies gesien, een het helder oordag by die huis verbygestap. Voëltjies sing voortdurend. Die huis was baie goed toegerus en ons is bederf met beskuit, lekkergoed, hout ens. wat ons nie verwag het nie. Lieflike binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir die mooie resensie!

Cecilia K
Kort verblyf
3.8
Jan 2026

Gesellige huisie. Maragslapie is die ideale vakansieplekkie vir enkellopendes of 'n paartjie. Dit is 'n ruim huisie op die eerste verdieping met 'n uitsig oor die see en rotse. Daar is 'n kaggel/braaier met 'n sitarea en 'n aparte TV area, weg van die slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir die resensie, net jammer jy voel dit is nie waarde vir jou geld nie. Persoonlik dink ek nie 'n enkel persoon gaan so 'n goed ingerigte eenheid met als wat jy benodig van koffie, tee, melk, suiker, beskuit, 5L water, hout, DSTV, gratis WiFi, pragtige uitsig oor die see en nog vele meer vir slegs R600 per nag kry nie!

Reinette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goed ingerigte eenheid, baie goed geleë, stapafstand na die mooi strand. Dit was heerlik, salig! Vriendelike mense. Pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir jul baie goeie resensie! Bly jul kon bietjie ontspan en rus in ons pragtige Weskus dorpie, Jacobsbaai!

Adele P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wat 'n wonderlike plekkie naby die see, met die mooiste uitsig oor die see! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Maragslapie
Baie dankie vir baie goeie resensie! Dankbaar dat julle lekker gekuier het!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

38 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a0650c9318fa86ba0bec1de07a114e56334f559ca70c76e889e048d59800ed5a4376d556b27f2ecb78eb36a8edc957070d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 38 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.977624919469 17.88712036883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang