+25
Tentekamp in Thabazimbi

Marakele Animal Sanctuary

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Sandra C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lions roared in the evening, so an experience. Amazing stay. The shower was cold, but in summer it was okay; it could be a serious issue in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Refreshing. Our stay was perfect. Perfect environment, perfect weather and perfect company.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Alles was perfek vir 'n wegbreek naweek. Alles was baie lekker. Netjies. Vriendelike personeel. Het die naweek goed ontlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Excellent choice for a day visit. The accommodation needs attention, no hot water, no table to eat. The wildlife and atmosphere were superb. Rose was an absolute angel and could not do enough for us. Thank you! Cellphone reception was very good but no WiFi available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carla K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Belewenis. Baie lekker gewees, kan gerus aanbeveel. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ian H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

A fantastic weekend, would like to go back soon. Warmly welcomed by Rose on our arrival, made us feel special, and went out of the way to make the weekend special. The sanctuary is clean and well-maintained. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Fabulous. Was baie besonders om saam met die leeus se geluide wakker te word en te gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Vir ons, 'n unieke ervaring. Alhoewel die verkeer op die provinsiale pad steurend kan wees, het ons ons verblyf baie geniet. Ons het die venster tentflappe oopgemaak en so geslaap. Kon uit die gemak van ons bed 'n volmaan en sonsopkoms in die bosveld beleef, met leeus wie se diep pragtige gebrul ons so twee keer in die nag geselskap gehou het. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Iets besonders om so tussen die diere te wees. Ongelooflike mooi omgewing. So lekker om diere te hoor en hul is stapafstand weg. Beveel gerus aan vir oud en jonk. Eienaar is altyd beskikbaar as jy bel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Baie rustig en pragtige omgewing. Baie rustige plek en die diere is pragtig en word goed na omgesien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32GIIFYRT41DHhnMbpsafPgbbhf3ISAhEt5wdrp1vuIIpbRWx6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Off the R511 Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.54578616731 27.466651797295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang