LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marakele Animal Sanctuary | LekkeSlaap
+34

Marakele Animal Sanctuary

Tentekamp

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Marakele Animal Sanctuary
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anton O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets unieks en weg van alle geraas.

Marakele Animal Sanctuary is perfek om weg te kom van alles. Die safaritente is netjies en alles is daar wat jy sal nodig hê. Ek verstaan dat van sonkrag gebruik gemaak word, maar dit sal lekker wees as die yskas die dag van aankoms aangesit kan word sodat daar 'n koel plek is om vleis ens. te bêre. Die kliëntediens is ook 'n bietjie kil. Ons oorslaap was deel van 'n motorfiets toer m.a.w. daar is nie baie pakplek nie. Toe ek navraag doen of daar hout beskikbaar is vir braai op die perseel was die antwoord dat ons voor 'n sekere tyd (17:00?) ingeboek moet wees. Die gevolg is dat ons maar moes stop en hout koop om saam te karring. Die diens met aankoms deur Sydney was goed gewees.

Jonathan H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What amazing experience from the smallest cat to the king of the jungle. Braaing and hearing the roar of the king of the jungle. All the animals are well looked after.

A must experience for any animal lover before going to Marakele National Park.

Truia B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a nice roaring experience.

The one lion camp needs a drastic clean up. Other than that, everything else was pleasant.

Marlynn M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike omgewing.

Die brul van leeus geniet in die aand.

Mariette L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Enkelreisiger

It was the most incredible experience to sleep so close to the lions.

I just could not get away from the lions. They were so beautiful to me. I felt I had to stay even longer. I will be going back soon with my children.

Marize B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize B
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker.

Opwindend en mooi met leeus wat brul in die middel van die nag en vroegoggend ure.

Martinus Godfriedt D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martinus Godfriedt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon verblyf.

Baie lekker om die leeus te hoor. Die diere is goed versorg en jy kan lekker rondstap. Kombuis goed ingerig behalwe dat die broodrooster vervang moet word. Een brander op die stoof werk nie. Die tente is gerieflik. Een groot nadeel is dat die pad te naby is en jy heeltyd die gedreun van motors hoor, dit voel nie of jy weg is uit die stadsgeraas nie. Dit is die enigste nadeel.

Wiehan S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan S
Gesin met klein kinders

Wonderlike opset met 'n wonderlike verwelkoming van brullende leeus wat jy reg deur jou verblyf kan hoor.

Met die eerste aankoms hoor jy duidelik en op slag die gebrul van verskeie leeus. Soos jy by jou oorbly gebou aankom staan 'n jagluiperd ook só naby en reg voor die verblyf agter 'n hoë heining om jou te verwelkom, met die bosagtige berge wat dié portret skoonheid in die agtergrond komplementeer. Baie netjiese opset wat jou dadelik tot ruste bring, met braai-fasiliteite, sou jy Bosveld-ervaring met vriende en/of familie wou verpersoonlik. Die verblyf word ondersteun deur omgewingssensitiewe-kragverskaffing, met die hulp van sonpanele. Dus sou jy sensitief wees vir hitte deur die aand, mag jy dalk 'n ekstra verstellingsapparaat benodig of versoek. Vir die winter is die akkommodasie toegerus met 'n kaggel, met hout verskaf teen ekstra, per versoek. Anders as dit is die koste baie billik vir wat jy ervaar.

Rene P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

For relaxing and stress free in nature to off load and rest 100% loved.

Enjoy the nature and totally fall in love with the leopard. The roars of lions was amazing.

Lynette V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die gasvryheid, rustigheid en omgewing. 'n Belewenis om wakker te word met die gebrul van die leeus so naby.

Lizelle W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike plek

Dis baie gerieflik, rustig en beslis waarde vir geld en diere is 'n belewenis. Hul is pragtig versorg.

Luc N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luc N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Total surprise when, on the terrace of your accommodation you see pass 3 meters from you cheetahs. Wonderful!

We will keep this stay in this sanctuary for a long time. To all tourists I say feel free to stay several days at Emma's. Lions. Great welcome. Emma and her team are lovely, kind. Too bad for us because 9000 km is too far to go back.

Kallie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met die leeus se gebrul in die nag. Baie skoon.

Baie lekker gebly tussen die leeus se gebrul in die nag. Goeie belewenis. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Dalk 'n dakwaaier insit, tente baie warm binne, selfs met tent flappe oop. Bietjie beligting voor die tente is nodig en ook warm water om te stort ens. Die donkie was slegs eerste aand deur personeel gestook. Moes ander 2 aande self vuur in die donkie maak. Het dan ook net lou tot koue water gehad.

Tshwene M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshwene M
Gesin met klein kinders

Ek sal vir seker weer besoek.

Die leeu brul dat dit op my voordeurtrap klink. Ek was die eerste aand 'n bietjie bang, maar dit was die moeite werd. Ek sal voor die einde van hierdie jaar weer gaan kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I will definitely revisit.

The lion roars made it sound like they were on my door step. I was a bit scared the first night, but it was worth it. I will revisit before the end of this year.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annemarie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D
Saam met vriende

Baie ontspannend, veral met die leeus was so in die aande brul. Baie bevoorreg!

Baie dankie aan Marakele Animal sanctuary. Ons verblyf was mooi netjies en het lekker warm gestort. Sal beslis weer daar slaap en sal hulle ook aanbeveel. Duisende dankies.

Piet N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik in die bos tussen die leeus.

Alles is daar vir 'n lekker boservaring. Volledig toegeruste kombuis en tenthuise. Goeie waarde vir geld.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADWnVWBw9kAM23d9hUi8EjdPZXDOJyKR2N0QW2GW3zVHdnKvuoN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 16 5 1 5 Off the R511 Thabazimbi 0380 Limpopo 086 999 0018 13:00-16:00 10:00 -24.54578616731 27.466651797295
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!