+25
Tentekamp in Thabazimbi

Marakele Animal Sanctuary

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Marakele Animal Sanctuary is op 'n wildplaas net 9 km buite Thabazimbi in Limpopo geleë.

Die pragtige Waterberge is te sien en verblyf word gebied in 3 safari-tente. Snags kan gaste luister na leeus se gebrul, hiënas wat lag en jakkalse wat roep. Elke tent het 'n dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Warm water word deur 'n donkie voorsien. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Kragpunte is beskikbaar vir ligte en batterylaaiers, maar omdat die tente van sonkrag gebruik maak, moet gaste elektrisiteit spaarsaam gebruik. Daar is ongelukkig nie waaiers of lugversorging nie.

’n Ten volle toegeruste kombuis met ’n gasoond, stoof en yskas is beskikbaar. Braaigeriewe en ’n swembad is ook beskikbaar.

Dié bewarea is die tuiste vir verskeie diere, soos leeus, tiere, hiënas, jagluiperds, wildehonde, luiperds, muishonde, meerkatte en apies.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sandra C
Saam met lewensmaat
5.0
Lions roared in the evening, so an experience. Amazing stay. The shower was cold, but in summer it was okay; it could be a serious issu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Pauline M
Saam met lewensmaat
4.8
Refreshing. Our stay was perfect. Perfect environment, perfect weather and perfect company.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Celeste H
Saam met lewensmaat
4.8
Alles was perfek vir 'n wegbreek naweek. Alles was baie lekker. Netjies. Vriendelike personeel. Het die naweek goed ontlaai.
Aug 2025
Riaan L
Saam met lewensmaat
4.6
Very diverse and exciting stay. We did not expect much as this is what I consider a budget stay. The tented stay was well provisioned a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Annamarie G
Saam met lewensmaat
4.4
Excellent choice for a day visit. The accommodation needs attention, no hot water, no table to eat. The wildlife and atmosphere were su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Off the R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Marakele Animal Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32GIIFYRT41DHhnMbpsafPgbbhf3ISAhEt5wdrp1vuIIpbRWx6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Off the R511 Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.54578616731 27.466651797295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang