Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margaret's Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Angela S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Super affordable accommodation. Super accommodation as well as pet friendly. Facilities were clean and tidy and definitely a must stay for short visits to Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilsa V
1 nag
4.8
Jul 2023

Netjiese kamer, stil area en goeie kliëntediens met oulike hondjie genaamd Leo. Veilige parkering, netjiese en ruim kamer en mooi swembad. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Mooi skoon geriewe en vriendelike diens. Baie akkommoderend oor aankomstye. Skoon en netjiese selfsorg-eenheid met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Net wat ons nodig gehad het. Ons is goed ontvang en het lekker gebly. Van die gaste by die swembad het harde musiek gespeel wat nie aangenaam was nie. Verder was dit goed. Dankie. Baie goeie diens vooraf en hulp met vervoerreëlings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magdel G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Baie aangenaam. Verwagtignge oortref. WiFi wou net nie werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2023

Tuislik, gemaklik, als wat jy nodig het. Baie lekker gebly, eenhede baie netjies. Eienaar is beleefd en glad nie opdringerig nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hermien L
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Onverbeterlik. Ons was vriendelik ontvang, die beddegoed en eenheid was baie skoon en netjies. Die bed was gemaklik en die kombuis het alles gehad wat ons benodig het vir selfsorg. Die eenheid is naby restaurante en 'n inkopiesentrum. Die area was lekker stil en ons het veilige parkering gehad vir ons voertuig. Die eienaar se hondjie, Leo, was (amper) die hoogtepunt van ons uitstappie. Vriendelike en goed gemanierde hondjie was 'n bonus op ons perfekte naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dino K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantasmogories. Abseluut bo ons verwagting. Hulle het elke dag ons suiker, tee en verskillende pappe opgevul en dis 'n groot plus vir my. Selfsorgverblyf hoef dit glad nie te doen nie, maar hulle het - 100% my kind of place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veldeen
Margaret's Place
Thank you so much for your positive review. We appreciate it and enjoyed having you as our guests. You are always welcome.

Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie vriendelik en baie netjies, sal enige tyd weer daar oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merina V
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Lekker plek. Rustig, goeie diens. Plek was skoon en ek het selfs paar verskillende kitspapsakkies, koffie, tee en suiker gekry wat 'n bonus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Veldeen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nottingham-weg 47, Kensington, 2094, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3698fdce5723f77259fecf7ec35c3b9982b98e7943ca3682f4dc61b93cb99149db0cde96b952e8a0a2e47c338645e37383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 47 Nottingham Road Kensington 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.192970745764 28.106619474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang