Margate Boulevard 302
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Harley Street, Margate Boulevard 302, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Margate Boulevard 302 is selfsorgwoonstel in Margate. Die eenheid is in 'n veilige kompleks geleë met 1 privaat, onderdak, veilige parkeerplek en afstandbeheer. Oorgenoeg opelugparkeerplek is ook beskikbaar. Daar is 'n swembad in kompleks op die grondvloer.
Die woonstel het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n platskerm-TV het.
Die leefarea maak oop op 'n groot balkon. Die balkon het 'n patiostel en kyk uit oor die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3/5
As'ad Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Harley Street, Margate Boulevard 302, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Margate Boulevard 302 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Harley Street, Margate Boulevard 302, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang