+17
Selfsorg in Margate Beach

Margate Granada 104

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 77 Marine Drive, Granada 104, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Hierdie moderne woonstel is geleë in die hartjie van Margate en in die middel van die aksie, net 'n entjie van Margate se hoofstrand en te midde van 'n oorvloed restaurante, kroeë, nagklubs en skemerkelkiekroeë. Gratis onbeperkte WiFi buite spitsuur beskikbaar.

Die volledig toegeruste eenheid het 'n groot balkon met uitsigte oor die see, strand en rivier. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, staande waaier en 'n TV, en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n TV. Daar is ook 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, ovaalbad, stort en 'n wasmasjien. Die woonstel het ook 'n eksklusiewe wasgoedlyn, strykyster en strykplank.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 2 dubbelslaapbanke en 'n TV met Access DStv, en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die woonstel het 'n privaat ingeboude braai en 'n patio met sitplek vir 6. Die lugversorging is voorafbetaal en werk handmatig. Gaste het toegang tot 2 veilige parkeerplekke.

Die woonstel is 50 m vanaf die hoofstrand en die Wimpy geleë, en is naby ander geriewe soos restaurante, die gimnasium en die apteek.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 77 Marine Drive, Granada 104, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Margate Granada 104 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

77 Marine Drive, Granada 104, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxODU2ZjdiLTU0ODQtNDA4YS1hMmYyLTcwNTFmMTVjNGJhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 77 Marine Drive Granada 104 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.861263840622 30.370548069477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang