Margate Granada 104

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Jul 2019 tot 5 Sep 2019.

Beskrywing

Hierdie moderne woonstel is in die hart van Margate en in die middel van die aksie geleë, 'n klipgooi van Margate se hoofstrand af en tussen 'n rits restaurante, kroeë, nagklubs en kelkiekroeë. Gratis, onbeperkte WiFi beskikbaar.

Die ten volle toegeruste eenheid het 'n groot balkon met see, strand en rivier-uitsig. Private ingeboude houtbraai en patio-stel met sitplek vir 6. Hoofslaapkamer met koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer. Spaarkamer met 2 enkelbeddens en TV. Strykplank en yster. Volledige badkamer met ovaalbad, stort, toilet, wasbak en wasmasjien. Gaste kan hulle klere op hul eie privaat wasgoedlyn hang. Ten volle toegeruste kombuis met skottelgoedwasser, mikrogolf, yskas en vrieskas. Twee dubbelslaapbanke in die sitkamer met TV, DVD-masjien en eetkamertafel met 6 sitplekke. Twee lugversorgers. Volledige Explora DStv Extra View. Twee veilige parkeerplekke. 50 meter vanaf die hoofstrand (Wimpy). Naby alle restaurante, gimnasium, apteek, ens.

Eie swemhanddoeke. Rook is verbode in die eenhede! Daar is 'n groot balkon waar gaste kan rook. Geen studente word toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Margate Granada 104 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Margate Granada 104 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 R668 per nag (plek vir 6)

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Jul 2019 tot 5 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false