+6
Selfsorg in Fichardt Park

Marika se Snorkhoekie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Randall B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Was pleasant. Quick stop with family. Quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Defnitief waarde vir geld! Heerlik gebly, netjies en skoon! Beveel dit sterk aan vir toekomstige verblyfsoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Het baie lekker gebly. Marika is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Marika se Snorkhoekie
Baie dankie vir my mooi resensie. Dit was 'n groot plesier gewees. Julle is enige tyd welkom.

Janice M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

It was perfect for an overnight stay. I will stay there again. Marika was helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Marika se Snorkhoekie
Thank you, Janice. It was nice meeting you. You're always welcome back.

Maartin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was baie heerlik en het onmiddellik tuis gevoel. Baie lekker en gemaklik, sal haar vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Marika se Snorkhoekie
Baie dankie, ek waardeer.

Riaan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Marika se snorkhoekie, is presies wat jy kry. Jy rus, voel gemaklik en veilig. Baie netjies, veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelike, gasvrye ontvangs. Heerlike oorslaapplek in 'n stil, veilige omgewing. Baie lekker gebly. Rustige, veilige area. Sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag
5.0
Sep 2025

Lekker en gemaklik. Vriendelike gasvrye verblyf. Gee betekenis aan die terme gasvryheid en home from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Marika se Snorkhoekie
Dankie oom Pieter, dit was lekker om oom te ontmoet. Oom is enige tyd welkom.

Gerhardus V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Sal in die toekoms weer daar tuisgaan! Die plek was netjies en skoon. Die ontvangs was vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Marika se Snorkhoekie
Dankie oom Gerhardus. Dit was baie lekker om oom hier te hê.

Amanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Mooi en netjies. Goeie diens. Baie behulpsaam en vriendelik. Extra diens gelewer met behulp van mediese hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Marika se Snorkhoekie
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Serfontein Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aa2b29c609cf67df78e0a344620c50821bef4549c97becc385ed94f66906ea4c07999d3a82578693012600a927dcccb1c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 10 Serfontein Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.1484288 26.189405
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang