6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Winifred Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Marina Glen Holiday Resort No.26 is luuks, groot en gee 'n lekker vakansie-gevoel. Die oord is reg langs die bekende San Lameer resort en Gholfbaan en ook reg langs die gewilde Southbroom Golfbaan. Marina Beach is benoem as die beste, veiligste en skoonste strand in Suid-Afrika. Verblyf is beskikbaar vir 6 gaste in 'n vakansieoord wat kindervriendelik is en het 'n swembad, putt-putt, pluimbal, tafeltennis, 'n pooltafel en 'n speletjieskamer met verskillende aktiwiteite. Die oord is ook 'n paradys vir voëlkykers met baie verskillende spesies.
Die eenheid is gerieflik ingerig en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die 1 en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf en 'n eetarea. Gaste kan ook in die sitkamer voor die TV ontspan.
Die eenheid het 'n stoep en braaigeriewe, en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Die oord het ook 24 uur-sekuriteit.
Marina Glen Holiday Resort No26 is reg langsaan San Lameer en maak gebruik van dieselfde swem strand. Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing onder meer bergfiets- en voetslaanroetes, die Riverbend Krokodilplaas of die Mpenjati Natuurreservaat. Dis ook loopafstand van die swemstrand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ettienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Winifred Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marina Glen Holiday Resort No.26 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Winifred Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang