LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marina Glen Holiday Resort No.26 | LekkeSlaap
+13

Marina Glen Holiday Resort No.26

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Marina Glen Holiday Resort No.26
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zeldi V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldi V
Gesin met tieners

It is great value for money! Will come again!

Big house, loved the 2 bathrooms! Just would have liked it if the hall with the games for the kids was open. Unfortunately it was never open, but otherwise very nice!

Antoinette K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Heerlik stil, rustig en ruim!

Pragtige natuurskoon en stilte. Die tyd vlieg heeltemal te vinnig om!

Manie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie P
Gesin met tieners

Algeheel great.

Net jammer vir die netheid wat 'n terugslag was.

Marianne P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne P
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Dit was wonderlik. Dit was asemrowende uitsigte. Baie goeie diens. Dankie vir alles.

Pierre G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G
Saam met vriende

Ideaal vir gholftoere.

Ons was 5 manne op 'n gholftoer en dit het ons presies gepas. Niks fancy nie maar alles wat ons benodig op toer. 'n Lekker braai, swembad vir die somer en alles wat ons aan kon dink was daar. Sanlameer en Southbroom is 'n klipgooi weg.

Lezel R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel R

Ons het so lekker gebly dat ons ons vakansie moes verleng.

Ons is baie erg op higiëne, en hierdie plekkie was uitsonderlik skoon en netjies gewees. Die huisie is ook besonderlik goed toegerus - elke keer as ons 'n pot, pan, skerp mes, braaitang, selfs goed om mee te bak gesoek het, was dit daar gewees. Alhoewel daar baie huisies in die buurt was, was ons eenheid ook besonderlik privaat. Die uitsig vanaf die sitkamer is asemrowend en 'n mens kan selfs die rivier hoor wat onder verbyvloei. Dit is slegs 'n halfuur se rustige stappie vanaf die strand, wat ons 'n paar keer geloop het. Ek sal beslis hierdie plekkie aanbeveel! Die enigste kritiek wat ek moontlik kan aan dink, is dat dit nie baie duidelik was dat daar nie handdoeke voorsien word nie, en dit het ons bietjie ontkant gevang. Maar behalwe vir dit, is daar werklik waar niks anders waarmee ons fout kon vind nie. Ons het gaste gehad wat kom kuier het, en daar was veilige parkering vir hulle bo by ontvangs gewees, so dit was ook baie gerieflik gewees. Ek kan nog paragrawe skryf oor hoe baie ons dit geniet het!

Chantell E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell E
Gesin met tieners

Dit was 'n lieflike vakansieoord met al die huis-gerieflikhede.

'n Absolute lekker plek vir familietyd. Alle huis-gerieflikhede.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was a lovely family resort with all the comforts of home.

Absolutely a great place for family time. All comforts of home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Antoinette K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Heerlik!

Rustige en stil omgewing met pragtige natuurskoon! Baie goed toegeruste huisie en goed georagniseerde, netjiese oord.

Danna-liza A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danna-liza A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Eenheid baie oulik en beskik van alles nodig. Baie ontspannende en rustige oord.

Adri R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great.

Dit was 'n baie rustige oord, net ongelukkig oor die TV-remote en DVD-masjien wat nie werk.

Wendy J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy J
Gesin met tieners

Awesome.

Was baie lekker. Netjiese mooi plekkie. Alles was daar wat ons moontlik kon nodig hê. So in die groen bosveld en tog net om die draai van die see. Sal enige tyd aanbeveel. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Bianca T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Baie ontspannend en gerieflik.

Sidney B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney B
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en 'n baie ontspanne atmosfeer.

Die woonstel en oord was baie aangenaam. Sal definitief weer daar gaan bly. Die enigste ding wat bietjie gepla het was dat die waterdruk baie laag was en die warm water was nie warm genoeg nie. Verder kan ek nie fout vind nie.

Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winifred-singel, Marinastrand, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMWJiMmZjLWVmMzItNDVhNi1iMzg3LTFmNWE3MzgxNTIzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Winifred Crescent Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.93291 30.30197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!