+22

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lauren G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Peaceful getaway with a stunning view. We had a lovely stay and what a truly stunning view! Our host was friendly and attentive and made sure we had everything we needed. The locals are also super fun. I definitely recommend this place for a breakaway from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Lekker verblyf alles skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Besoek was hemels. Baie, baie lekker gebly. Veilig gevoel. Verblyf uit boonste rakke. Area lekker stil en rustig. Verkwikking vir siel gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Baie dankie vir die mooi review. Ek is so bly om te hoor julle het julle tyd by Marina Haven geniet. Kom kuier asb gou weer.

Geraldine G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Relaxed. Relaxed, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Hi Geraldine Thank you for the review. I appreciate it. I’m really happy to read that you had a relaxed, quiet and peaceful stay at Marina Haven. Hope to host you again very soon. Look after yourself.

Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

'n totale understatement. Die plek is fantasties. Hierdie is die ongelooflikste mooiste plek. Rustigheid is die eerste gevoel wat jy kry as jy oor die drumpel stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Hello Karen Baie dankie vir die mooi reviews. Dit word opreg waardeer. En dankie vir julle wat sulke lieflike gaste was. Hoop om julle gou gou weer te host. Groete Erasmus

Paul J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great location, offering good value for money in a neat and tidy apartment. We thoroughly enjoyed our short stay at Marina Haven. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Hello Paul Thank you for the kind review. I’m glad to hear that you enjoyed Marina Haven. Hope to welcome your family back soon.

Mornay D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gunsteling blyplek in Velddrif. Fantastiese eenheid, baie veilig, mooi, modern en netjies. Vriendelike ontvangs en gereelde opvolg boodskappe om uit te vind of alles in orde is. Dankie vir heerlike verblyf .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Hello Mornay. Baie dankie vir die mooi review. Dit word opreg waardeer. Was lekker om jou te host.

Leandri L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Mooiste uitsig. Ongelooflike lekker plek. Netjies, skoon en het alles wat benodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Hello Leandri Baie dankie vir die mooi review. Was lekker om julle te host. Sien julle gou weer

Janette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker gebly en gekuier. Baie lekker gebly, alles was pragtig en reg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Hello Janette Baie dankie vir die mooi review. Ek is bly julle het julle tyd by Marina Haven geniet. Sien julle gou weer. Groete

Jopie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Restful and a wonderful place to be. Unit was spotless. All items needed were available and in good order. Erasmus was on the ball and communicated well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Thank you for the nice review. I’m glad to hear that you and your partner enjoyed your stay at Marina Haven. Hope to host you in the near future again. Take care.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erasmus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 400
40 % AF
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
40 % AF
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
40 % AF
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Marina Point Road, Unit 35 Moonlight Villas, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80c61a818189846d282cf5c08cc7aba459da222b492db2d66f092260130e5ecbf993f946c24ac79575b0846df54f59f3d93c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R840 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Marina Point Road, Unit 35 Moonlight Villas Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78671112406 18.148913593921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang