+23
Selfsorg in Marina Martinique

Marina Martinique 1152

8 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

5 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1152 Antilles Drive, Marina Martinique 1152, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Marina Martinique 1152 is 'n ruim selfsorghuis aan die waterfront in die Marina Martinique geleë en het slaapplek vir 8 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Drie kamers het elkeen 'n dubbelbed, waarvan 2 'n en suite-badkamer met storte het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die huis beskik ook oor 2 sitareas met vol Dstv premium en die tweede sitkamer het ook 'n TV met ExtraView DStv Premium. Daar is WiFi op die perseel.

Die leefarea het 'n ingeboude braai-area en bied toegang tot 'n dek wat uitkyk oor die marina. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis, wat ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër het. 'n Dubbelkajak en 2 enkel kayaks en meerplek vir 'n boot is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Heather M
5.0
Superb. Wonderful. Well equipped and clean. Good communication with the owner. Everything you needed. Friendly, helpful security. Lovel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Wayne V
Besigheidsreis
5.0
Wow - Netjies goed toegeruste huis. Baie netjiese huis. Goed toegerus. Peter het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en so goed georganiseer....
Sien meer
Nov 2025
Nelia J
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend. Ons het die omgewing baie geniet en die weer was perfek om die waterkanaal te geniet.
Jul 2025
Elizabeth R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and lovely. Luxurious house with beautiful views. Absolutely enjoyed staying there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Warren R
5.0
Excellent. Excellent. Exceeded our expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1152 Antilles Drive, Marina Martinique 1152, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marina Martinique 1152 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 090
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 090
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 090
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1152 Antilles Drive, Marina Martinique 1152, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6e1befca3973fa8cd32c3951292c8d50e692d92a66aed53124da31c2b3c5cce90f9a2a109e598a8383a9a7ab0b3599a551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 090 per nag, vir 8 mense 51 5 1 5 1152 Antilles Drive Marina Martinique 1152 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.080183088782 24.913125092923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang