Marina Martinique 1152

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marina Martinique 1152 is 'n ruim selfsorghuis aan die waterfront in die Marina Martinique geleë en het slaapplek vir 8 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Drie kamers het elkeen 'n dubbelbed, waarvan 2 'n en suite-badkamer met 'n storte her. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die huis beskik ook oor 2 sitarea en die tweede sitkamer het 'n TV met ExtraView DStv.

Die leefarea het 'n ingeboude braai-area en bied toegang tot 'n dek wat uitkyk oor die marina. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis, wat ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër het. 'n Dubbelkajak en meerplek vir 'n boot is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Marina Martinique 1152 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Grieks

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marina Martinique 1152 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 340 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za